Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Roodekrans besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Roodekrans.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Roodekrans akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Roodekrans Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Roodekrans Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Roodekrans

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Honeydew Manor, Sonnedal

Savannah Lodge Honeydew bied bekoorlike selfsorgwoonstelle en is geleë in die stil voorstad Honeydew Manor in Johannesburg. Dis perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe. Verblyf ...

Vanaf
R999
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Roodepoort, Harveston

JoziStay - 113 Savannah Lodge is ’n selfsorg-ateljeewoonstel in ’n sekuriteitskompleks geleë in Honeydew Manor, Roodepoort. Die woonstel is ideaal naby die snelweë en winkelsentrums in die area geleë. 113 S...

Vanaf
R999
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Roodepoort, Harveston

128 Savannah Lodge is ’n selfsorg-ateljeewoonstel in ’n sekuriteitskompleks in Roodepoort. Dié woonstel is ideaal naby die snelweë en winkelsentrums in die area geleë. 128 Savannah Lodge is volledig gemeubi...

Vanaf
R750
per nag, vir 3 mense
Gastehuis in Monument, Noordheuwel

La Vogue Guest House is in Krugersdorp, 'n myndorp aan die Wesrand van Gauteng. Die huis is naby restaurante, winkelsentrums en geriewe. Verblyf word gebied in 'n smaakvolle eenheid op die eienaar se perseel met 1...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Sonnedal, Johannesburg

Golden Candle Bed and Breakfast is in die stil en veilige voorstad Honeydew in Roodepoort geleë. Dit is op die grens van Randburg, wes van Johannesburg. Die B&B beskik oor 5 eenhede en 3 selfsorg-eenhede. Daar is ...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Noordheuwel, Krugersdorp

Magaliqua Gastehuis is op die kruin van 'n heuwel geleë en bied asemrowende uitsigte op die Magaliesberge en die boomryke woonbuurt Noordheuwel in Krugersdorp. Ons is net 20 minute vanaf Lanseria Lughawe en 55 minu...

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kloofendal, Johannesburg

Kloofview Guest House bied B&B-verblyf en is in Roodepoort in Gauteng geleë. Die akkommodasie is perfek vir gaste wat opsoek is na 'n wegbreek met 'n tikkie Mediterreense-styl, maar steeds naby al die doendinge wil...

Vanaf
R954
per nag, vir 2 mense
B&B in Noordheuwel, Krugersdorp

Hierdie 3-ster gastehuis is dit alles en nog meer! Abrem Gaste-Akkommodasie spesialiseer daarin om die gaste met 'n gerieflike verblyf, en die gevoel van 'n huis weg van die huis, te voorsien. Ons hooffokus is om ve...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Roodepoort, Ontdekkers Park

Alicia's B&B bied pragtige, gerieflike en sakpasverblyf. Dit is 'n gerieflike en veilige plek wat jou toelaat om die geriewe van jou huis weg van die huis te geniet, terwyl dit steeds volle privaatheid bied. Dit is ...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Roodepoort, Ontdekkers Park

Silver Birch B&B is in die pragtige voorstad Roodepoort geleë. Ons bied die heel beste in terme van gasvryheid, gerief en bekostigbaarheid, en Silver Birch is 'n wonderlike plek om al die geriewe van jou eie tuiste...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Roodekrans akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za