Geverifieerde Resensie
Rooiwal South
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Rooiwal South bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.6 uit 5 gekry volgens 5 resensies.
Orange River Rafting Lodge
"Die stadsraad van die area doen iets aan die pad. Almal ry nie 4x4 nie."
Orange River Rafting Lodge
"Aanbeveel as toeristebestemming. Oorskadu sommige peperduur oorde wat ons onlangs besoek het, wat prys en gehalte betref."