Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (10)
Wildsplase (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (8)

Resensies van Rosendal

4.2 / 5  
volgens 57 resensies
Lees regte resensies van Rosendal van 57 geverifieerde gaste.
Indien jy Rosendal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Rosendal.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Rosendal akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Rosendal Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Rosendal Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Rosendal

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Oos-Vrystaatse Hooglande, Malotiroete

Bella Montagna Wedding Venue & Conference Centre is 'n gastehuis wat deur 'n familie besit word al vir 5 generasies in die hartjie van die skilderagtige Oos-Vrystaat. Verblyf beskik oor 1 kothuis, 1 hoofhuis en 9 g...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande

Walden Farm is 'n selfsorgplaashuis op 'n privaat plaas, 5 km vanaf Fouriesburg in die Oos-Vrystaat. Die werkende plaas bied gaste 'n kans om te ontspan. Dié plaashuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 sl...

25% af Aanbod!
VanafR800
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande

Karmel Guest Farm skuil aan die voet van die prentjiemooi Malutiberge en bied verblyf naby die dorpie Fouriesburg in die Oos-Vrystaat. Dit is sowat 3 ure se ry vanaf Johannesburg en is dus die ideale oornagplek vir ...

10% af Aanbod!
VanafR900
R810
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande

Affi Lande Boetiek Gasteplaas is tussen die manjifieke Witteberge, Rooiberge en die Malutiberge in die wonderskone Oos-Vrystaat geleë en is 'n unieke sandsteen-toevlugsoord. Dié mooi gasteplaas is net 5 km van Fou...

20% af Aanbod!
VanafR900
R720
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Oos-Vrystaatse Hooglande, Malotiroete

Malutizicht Lodge is op 'n 283 hektaar-plaas in die skilderagtige Oos-Vrystaat geleë, tussen Ficksburg en Fouriesburg op die R26. Clarens is net 60 km weg via die R711. Selfsorgverblyf is beskikbaar in die oorspro...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Wildsplaas in Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande

Presentpoort is 'n bekoorlike houtkothuis op 'n wildsplaas aan die voet van die Malutiberge. Die plaas is aan die buitewyke van Fouriesburg, 'n klein dorpie in die Vrystaat, geleë. Die smaakvol versierde kothuis ...

Vanaf
R690
per nag, vir 1
Hotel in Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande

Die Fouriesburg Country Inn is in 1892 gestig en bied gemaklike verblyf in 'n plattelandse hotel wat in die klein Oos-Vrystaatse dorpie, Fouriesburg geleë is. Die hotel is sowat 10 minute se ry vanaf die Caledonspo...

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande

Herb House bied selfsorgverblyf in die bekoorlike dorpie Fouriesburg. Besienswaardighede in die area sluit die Meiringskloof Natuurpark, Golden Gate Highlands National Park, Bethlehem Museum en die Clarens Village C...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande

Drs Place Guesthouse is in die bekoorlike dorpie genaamd Fouriesburg geleë en het 'n skilderagtige uitsig op die Malutiberge. Die gastehuis het 5 ruim slaapkamers wat elk 'n en suite-badkamer het. Daar is ook 'n g...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande

Die 7 versierde en suite-kamers is almal toegerus met bad en stort, ondervloerse verhitting, elektroniese kluis, yskas, kroegie, satelliet-TV, tee, koffie, en heerlike tuisgemaakte beskuit wat jy op die privaat stoe...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za