Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (10)
Wildsplase (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (8)

Resensies van Rosendal

4.2 / 5  
volgens 58 resensies
Lees regte resensies van Rosendal van 58 geverifieerde gaste.
Indien jy Rosendal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Rosendal.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Rosendal akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Rosendal Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Rosendal Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Rosendal

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande

Die 7 versierde en suite-kamers is almal toegerus met bad en stort, ondervloerse verhitting, elektroniese kluis, yskas, kroegie, satelliet-TV, tee, koffie, en heerlike tuisgemaakte beskuit wat jy op die privaat stoe...

Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande

Lavender Cottage bied gehalte-selfsorgverblyf in die ouwêreldse dorpie, Fouriesburg. Dié prentjiemooi dorp skuil tussen die Maluti-berge en is ideaal geleë naby Lesotho se grens. Die smaakvol versierde eenslaapk...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande

Bergkaree Self Catering is in Fouriesburg in die pragtige Oos-Vrystaat geleë. Dit is sowat 30 km vanaf Clarens en ongeveer 20 km vanaf die Lesotho grens by Caledonspoort, geleë. Bergkaree Self Catering is 'n ou...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande

Mrs B's Self-catering is 'n gastekothuis op die gasheer se perseel in Fouriesburg. Die kothuis is ideaal vir gaste wat na en vanaf die Caledonspoort-grenspos van Lesotho reis. Dié bekoorlike kothuis het 'n privaat...

Vanaf
R1 530
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande

Village Studio is 'n troeteldiervriendelike huis in Fouriesburg, 'n bekoorlike klein dorpie in die Oostelike Vrystaat. Fouriesburg is net 'n hanetreetjie vanaf Clarens en beloof 'n rustige plattelandse wegbreek vir ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 920
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande

Goedgeleë is in 'n stil omgewing in die noordelik deel van Fouriesburg geleë. Dié gastehuis spog met pragtige uitsigte oor die Rooiberge, Meiringskloof en die Malutiberge. Goedgeleë bied puik, vreedsame verblyf...

Vanaf
R620
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande

Die Ou Pastorie bied verblyf in 'n opgeknapte, bekoorlike sandsteengebou in die tuin van die ou pastorie van die NG Kerk in Fouriesburg in die Vrystaat. In vervloë dae was die kothuis destyds die stalle vir die pre...

Vanaf
R3 450
per nag, vir 9 mense
Selfsorg in Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande

Cherry Stone Country House is 'n pragtige selfsorg-plaashuis in Fouriesburg. Hierdie ligte en luukse sandsteenhuis is ideaal vir 'n gesin en het al die nodige geriewe vir 'n ontspanne vakansie. Die huis bied slaap...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
B&B in Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande

Wegkomkans B&B is in die hart van Fouriesburg in die pragtige Oos-Vrystaat geleë. Daar is 3 en suite-kamers beskikbaar in dié opgeknapte sandsteenhuis wat uit die vroeë 1900's dateer. Oregonvloere en hoë plafon...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande

Old Country House and Cottage bied selfsorg-akkommodasie in 'n ontspanne atmosfeer, in die hartjie van Fouriesburg. Die klein dorpie is omring deur die Malutiberge en is net 10 km vanaf die Lesotho-grens. Kom ervaar...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za