Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (11)
Lodges (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (9)

Resensies van Rosendal

4.1 / 5  
volgens 37 resensies
Lees regte resensies van Rosendal van 37 geverifieerde gaste.
Indien jy Rosendal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Rosendal.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Rosendal akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Rosendal Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Rosendal Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Rosendal

Vanaf
R1 280
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande

Die Pophuisie is in Fouriesburg, 'n dorpie wat by die aansluiting tussen die R711 en R26 in die Oos-Vrystaat geleë is. Ons is naby die Malutiberge en net 10 km vanaf die Caledonspoort-grenspos na Lesotho. Die Poph...

SPAAR 50%
VanafR820
R410
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande

The Missing Manx is in Fouriesburg en bied gehalteverblyf vir motorfietsgroepe, sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dié lieflike sandsteenhuis is in ’n stil, tog sentrale deel van die dorp en het rui...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in Oos-Vrystaatse Hooglande, Malotiroete

Saxon Park Guest Cottages bied gerieflike verblyf op 'n produserende plaas buite Ficksburg in die Vrystaat. Die verblyf is apart van die hoofhuis en beskik oor 3 dubbelslaapkamers, 2 badkamers, 'n sit- en eetkamer,...

Vanaf
R1 440
per nag, vir 4 mense
B&B in Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande

Rooistoffel Se Dorpshuis bied B&B en is in Fouriesburg in die Vrystaat geleë. Dit is ideaal vir paartjies of individue wat op soek is na gerieflike verblyf naby 'n verskeidenheid geriewe en doendinge in die Drakens...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande

Rustica Accommodation is in die stil dorp Fouriesburg teen die voet van die Malotiberge geleë. Die verblyf bestaan uit 5 selfsorg-eenhede waarvan 3 houteenhede is wat in dubbelkamers met 'n gedeelde badkamer omsk...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
B&B in Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande

African Dawn Guest House is 'n B&B met 'n gesellige atmosfeer wat deur 'n pragtige tuin omring is en sentraal in Fouriesburg in die Oos-Vrystaat geleë is. Die ou sandsteenhuis laat jou terugdink aan 'n vroeër era ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande

Four Koffie is 'n ouwêreldse sandsteenkothuis in Fouriesburg wat heeltemal opgeknap en versier is. Die grasdakveranda met houtpilare is die perfekte plek vir gaste om hulle oggendkoffie of skemerkelkie te geniet. ...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande

Maluti Liefde Gastehuis is ’n gerieflik gemeubileerde selfsorgeenheid vir 4 volwassenes en 2 kinders in Fouriesburg. Die eenheid het 2 slaapkamers wat ’n badkamer met ’n bad en stort deel. Die hoofslaapkamer...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande

Drie volledig toegeruste selfsorg-eenhede met 'n uitsig oor die boorde, ou sandsteengeboue en Ventersberg, die hoogste berg in die gebied. Die pad na Mama Fourie's is met gras bedek, in teenstelling met al die gron...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande

Ons Rots bied gasteverblyf in Fouriesburg en is die ideale oornagverblyf om die dorp se geriewe en besienswaardighede te verken. Verblyf by Ons Rots bestaan uit 4 gastekamers en 1 aparte selfsorgwoonstel. Die gaste...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za