Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Rosendal

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Rosendal bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 172 resensies.

Rosendal

Ondervlei

"Bejamins se waffel huise is amazing! Dit is 'n moet, waarde vir geld. Lang tafel is ook 'n moet, kos is regtig lekker en vars."

Rosendal

Beesbos

"Ons het heerlike geëet by die Koshuiskroeg en -restaurant en ook by Benjamin's. Almal is baie vriendelik en het ons tuis laat voel."

Rosendal

Beesbos

"Dit is 'n baie klein plattelandse dorpie, klein en nie baie besienswaardighede self in die dorp nie. Daar is wel die mees amazingste winkeltjies wat 'n mens nooit kon gedink het jy sou kry in so 'n klein dorpie nie, onder andere Benjamins - wow, so 'n oulike winkel met die mooiste goedjies te koop. Dit is die ideale plek as jy wil wegbreek van die besig stadslewe vir stilte en kalmte."

Rosendal

Gaffie's

"Not much to see and going on in this tiny old town. Peaceful and clean."

Rosendal

Beesbos

"Ideaal vir 'n rustige wegbreeknaweek van rus. Lekker wafels ge-eet by Bejamin's. Staproetes sal verwelkom word. "

Rosendal

Beesbos

"This was our second visit to the beautiful Rosendal - we just love it!"

Rosendal

Ondervlei

"Great stopover which needs more publicity."

Rosendal

Gaffie's

"Lovely. Enjoyed the market day."

Rosendal

Gaffie's

"Dis jammer dat van die aantreklikhede soos die Rosa Restaurant en die Teater nie meer in gebruik is nie. As jy bietjie rus en vrede vir jou siel soek is Rosendal die plek om te wees. Die pad vanaf Senekal na Rosendal is nie baie goed nie."

Rosendal

Gaffie's

"Perfekte wegbreek uit die stad se gejaag. "

Rosendal

Gaffie's

"A beautiful historic town with amazing views."

Rosendal

Ondervlei

"Rosendal is beeldskoon, volgende keer bly ons langer!"

Rosendal

Gaffie's

"We loved how especially friendly everybody was wherever we walked - hospitable and helpful harking back to the ''good old days'' of people relaxing on their patios and watching life go by slowly. We loved Die Stoor: wonderful food and conversation - I felt we made new friends there! "

Rosendal

Gaffie's

"Baie potensiaal."

Rosendal

Gaffie's

"Doodstil."

Rosendal

Gaffie's

"Baie min winkels om selfsorgkos en proviand aan te skaf, veral buite besigheidsure. Kry jou benodighede in Ficksburg of voor jy aankom. "

Rosendal

Gaffie's

"Ek weet nie of daar baie toeriste by Rosendal uitkom nie. Die natuurskoon en omgewing is pragtig, maar die dorp is klein en nog baie onderontwikkeld."

Rosendal

Gaffie's

"Perfek! Die mense in die dorp was vriendelik en ons was verras deur die kunstenaars wat daar was. Ek hoop ons kry weer die geleentheid om Rosendal te besoek. "

Rosendal

The Rose Hotel

"Dit is 'n baie interessante dorp met mooi sandsteenhuise en ook twee pragtige moderne huise. Die dorpie is maar klein en het net een teerstraat, maar dit skep 'n rustige atmosfeer waar mens lekker kan bly."

Rosendal

Gaffie's

"Baie aangename bestemming vir reisigers (eerder as toeriste). "

Rosendal

Der Kotten

"Very peaceful and relaxing holiday."

Rosendal

Gaffie's

"'n Baie klein plekkie met baie interessante inwoners as jy bereid is om net onder die oppervlak te delf. "

Blad
Blad 6 - Wys 151 tot 172
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem