Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Rosendal

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Rosendal bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 172 resensies.

Rosendal

DeTuinen

"Rustig, pragtige mense en omgewing."

Rosendal

DeTuinen

"'n Baie klein dorpie waar jy kan stil word."

Rosendal

Modderfort

"Rosendal is 'n ideale wegbreek vir mense wat wil wegkom uit die stad. Dis nie geskik vir dié wat gemik is op plesier en entertainment nie, maar eerder op dié wat stilte en vrede soek. Benjamin's se waffles is 'n moet en dan ontmoet mens ook vir die twee donkies - Basjan en Oscar. Dis 'n lekker plek vir die siel om te rus."

Rosendal

Beesbos

"Dis 'n baie klein, rustige dorpie en die mense is vriendelik. Daar is spasie en voel eerder soos 'n plaas. "

Rosendal

Modderfort

"Dit is hartseer dat 'n dorpie met soveel potensiaal nie baie voete deur dit gaan nie."

Rosendal

Beesbos

"Perfek vir ‘n wegbreek van die besige stad. Kom voorbereid met jou eie groceries en maak seker jou tenk is vol aangesien die petrolstasie nie oor naweke oop is nie. "

Rosendal

Modderfort

"Fantastic, nice and quiet. Able to relax."

Rosendal

DeTuinen

"Perfect village retreat. "

Rosendal

Modderfort

"Rosendal is die troeteldier-vriendelikste bestemming wat ek al besoek het. Die dorp is stil en rustig, perfek vir 'n wegbreek uit die gejaag van die stad. Die eetplekke is wonderlik en die mense gasvry en kunstig. Jy kan met gemoedsrus gaan stap of fietsry. Die inwonende kunstenaars se produkte is van 'n baie hoë gehalte. Rosendal kan gerus meer ondersteun word!"

Rosendal

Velvet Ster

"Want to live there one day."

Rosendal

Modderfort

"Pragtige, Vrystaatste dorpie vol onverwagte interessanthede."

Rosendal

Modderfort

"A relaxed and worthwhile trip off the beaten track. Rosendal is everything a rural Free State town should be!"

Rosendal

Modderfort

"Baie mooi, rustige dorpie!"

Rosendal

DeTuinen

"Peace and quiet. Excellent food. Very friendly people. Beautiful town!"

Rosendal

Modderfort

"Dit is nie die bestemming vir almal nie, maar ons geniet dit elke keer. "

Rosendal

Modderfort

"Hoewel mens juis Rosendal besoek vir die stilte, is dit dalk belangrik (veral vir enkelreisigers) om daarop te let dat daar op Sondae- en Maandae-aande geen restaurante is om by aandete te geniet nie. Daar is wel 'n koffiewinkel wat bedags oop is. Rosendal is 'n juweel!"

Rosendal

Beesbos

"Very small, quaint hamlet but it is really beautiful. People were friendly. "

Rosendal

Modderfort

"Sweet quaint little town."

Rosendal

Meerkat Manor

"Pleasant people, pleasant place, definitely would like to revisit soon."

Rosendal

Gaffie's

"Rosendal is 'n pragtige plattelandse dorpie waar mens kan wegbreek en rustig kan wees. Baie vriendelike mense, pragtige omgewing!"

Rosendal

Mosamane Guest Lodge

"A quaint and arty town. Nice food."

Rosendal

Ondervlei

"Vrede op aarde, waar jy deur rustigheid oorval word om elke hoek. Die vriendelike verwelkomende mense van die dorpie word ook sommer goeie vriende! "

Rosendal

Meerkat Manor

"5 stars if you are looking for peace, tranquillity and interesting things/places to visit."

Rosendal

Gaffie's

"Arme honde wat ons gesien het. Voorstel dat Rosendal gemeenskap hande vat en diere sover moontlik steriliseer en versorg. Never turn a blind eye to a human or animal in need. "

Rosendal

Beesbos

"Stilte is goed vir 'n week op die meeste ek glo na dit is daar absoluut niks om te doen nie."

Rosendal

Meerkat Manor

"Rosendal is 'n klein, rustige dorpie net reg vir ontspan en rus."

Rosendal

Artist's House

"Rosendal is 'n ongelooflike spesiale plekkie vir ons. "

Rosendal

Daniel se Kuil

"Rosendal is getrou aan sy karakter as 'n plattelandse dorpie met 'n groot verskil, nie gekommersialiseer nie, tog alle potensiaal om 'n yuppie-retreat te word, maar dit nie is nie, dankbaar. Genoeg snuffelplekkies met karakter, vriendelike mense en veilig. Rosendal is hoog op ons agenda van naweek wegbreekplekke!"

Rosendal

Beesbos

"Klein dorpie, maar interessant."

Rosendal

Gaffie's

"Rosendal is 'n ware juweel van 'n plek! Kom ontspan hier en kom weg uit die stad se lawaai!"

Blad
Blad 5 - Wys 121 tot 150
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem