Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (9)
B&Bs (1)
Wildsplase (1)
Hotelle (1)
Selfsorg-eenhede (6)

Resensies van Ruiterbos

4 / 5  
volgens 10 resensies
Lees regte resensies van Ruiterbos van 10 geverifieerde gaste.
Indien jy Ruiterbos besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir wildsplase in Ruiterbos.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ruiterbos wildsplase om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ruiterbos Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Ruiterbos Wildsplase

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Lodge in Ruiterbos

Ruiterbosch Lodge is 30 km vanaf Mosselbaai aan die voet van die Outeniquaberge geleë. Ons bied ontspanne, ruim plaasstyl selfsorg-verblyf en bied 'n plaas-ervaring wat ideaal vir sakelui of gesinne is wat reis. Di...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 9 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Wildsplase binne 10 km vanaf Ruiterbos

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Tuinroete, Wes-Kaap

The Village @ Botlierskop is 'n gesinsvriendelike lodge met 'n pragtige uitsig op die majestueuse Outeniekwaberge. Die lodge is op die Kleinvlei-plaas geleë, wat nou deel is van die skilderagtige Botlierskop Wildre...

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Tuinroete, Wes-Kaap

Hartenbos Private Game Lodge bied selfsorgverblyf op 'n privaat wildplaas sowat 15 km vanaf Hartenbos se middedorp. Die lodge is die ideale basis om hierdie deel van die Tuinroete te verken. Verblyf by Hartenbos P...


Wildsplase binne 50 km vanaf Ruiterbos

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Lodge in Tuinroete, Wes-Kaap

Outeniquabosch Lodge is op 'n krans aan die oewer van die Brandwagrivier in Brandwacht, Hartenbos geleë. Hierdie unieke lodge bied die rustigheid wat 'n mens verlang tydens 'n wegbreek of vakansie en daar is ook 'n...

25% af Winteraanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 100
R825
per nag (plek vir 2)
Lodge in Groot-Brakrivier, Tuinroete

Ilita Lodge is net bokant die prentjiemooi dorpie, Groot-Brakrivier, op 'n stil heuwel geleë en word omring deur die panoramiese uitsigte van die riviermond, die Indiese Oseaan, beeldskone berge en Mosselbaai. Hier...

Vanaf
R460
per nag, vir 2 mense
Lodge in Santosbaai, Die Bakke

Die Santos Express Train Lodge is teen Santosstrand in Mosselbaai geleë, en dit is definitief een van die mees eksentrieke blyplekke. Hierdie regte trein bied asemrowende see-uitsigte vanuit al die kajuite. 'n Heer...

Vanaf
R1 120
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Tuinroete, Wes-Kaap

The Owl's Inn Country Villas is op die Tuinroete se pragtige platteland geleë, net 2 minute se ry van die N2 af op 'n plaaspad. Gaste kan see-uitsigte in die verte van die dek af geniet. Dit is net 1,2 km van Glent...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Lodge in George, Tuinroete

ArendsRus is net 20 minute buite George, die hoofstad van die Tuinroete, en is binne 'n uur se ry van die Tuinroete se gewildste besienwaardighede: van Oudtshoorn en die Kango-grotte, tot Mosselbaai se bekende Dias-...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Lodge in George, Tuinroete

Highlands Lodge is geleë in die Waboomskraalvallei, amper halfpad tussen Oudtshoorn en George op die N12. Dit is 'n klein toevlugsoord in die Outeniekwaberge op die Tuinroete. Die lodge het 'n uiters rustige, natuu...

Vanaf
R2 390
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Oudtshoorn, Klein-Karoo

Chandelier Game Lodge & Ostrich Show Farm bied 'n unieke bosveld-ervaring 8,7 km buite Oudtshoorn. Die plaas is op die Tuinroete en in die oop spasies van die Klein Karoo geleë en die Outeniekwa- en Swartberge dien...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Lodge in Oudtshoorn, Klein-Karoo

Riverside Guest Lodge skuil aan die oewer van die Grobbelaarsrivier in Oudtshoorn se middedorp, 2,7 km van die Cango Wildlife Ranch af. Die Swartbergpas is 28 km ver en daar is verskeie besienswaardighede in die omt...

Vanaf
R3 030
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Albertinia, Tuinroete

Garden Route Game Lodge is 8 km van Albertinia af en spog met die Langeberg as agtergrond. Dié malaria-vrye privaat wildreservaat is 330 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af en spog met voëls en wild wat die ...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Lodge in Oudtshoorn, Klein-Karoo

Mount Noah Lodge skuil op 'n krans in Oudtshoorn en bied unieke seiljagverblyf op droë land. Die lodge bied lieflike uitsigte oor die Klein-karoo, sowel as op die Swartberg- en Outeniekwabergreeks. Daar is 'n rits ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Lodge in Albertinia, Tuinroete

Tarentaal Lodge is aan die rand van die rustige plattelandse dorpie Albertina geleë en bied gerieflike verblyf in 'n ontspanne atmosfeer. Albertina is nie ver van die N2 af wat deur die skilderagtige Tuinroete lei ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Lodge in Wildernis, Tuinroete

Boardwalk Lodge Self-catering is 'n lieflike lodge en gewilde oord in die rustige kusdorpie Wildernis op die Tuinroete. Die lodge is teen die hange van die dorp en sowat 430 m van die strand en meer af. Verblyf be...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 15

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za