Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Salt River besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Salt River.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Salt River akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Salt River Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Salt River Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Salt River

Vanaf
R700
per nag (plek vir 3)
Lodge in Mowbray, Wes-Kaap

Fama Lodge bied gerieflike verblyf in Mowbray, net 1,4 km vanaf Rondebosch Common. Dis naby Universiteit Kaapstad en hoofweë wat na die middestad lei. Verblyf word in 5 en suite-kamers met storte gebied. Elke kame...

25% af Laaste Kans!
VanafR2 510
R1 883
per nag, vir 2 mense
Hotel in Rosebank, Wes-Kaap

Carmichael House Boutique Hotel is in 'n stylvolle Victoriaanse herehuis aan die hange van Devil's Peak , die agtergrond van Tafelberg geleë. Hierdie pragtige antieke huis het 'n bekoorlike styl met oorspronklike ...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mowbray, Wes-Kaap

Selby House is in Mowbray, 'n gewilde Kaapse buurt en bied verskeie doendinge en besienswaardighede soos Tafelberg, die langste wynroete, walviskyk, voetslaan, branderplankry en 'n klomp restaurante. Selby House is...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kaapstad, Wes-Kaap

Annex Lodge bied gerieflike verblyf in die stil voorstad, Ndabeni in Kaapstad. Die eenheid is reg oorkant Alexandra Hospitaal en 8 km vanaf die Kaapstad Internasionale Konferensiesentrum wat dit ideaal maak vir sake...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stadskern, Wes-Kaap

District 6 Top Floor is in Zonnebloem, Kaapstad en bied gehalteverblyf aan 'n sakereisiger, gesin of paartjie. Dis naby verskeie winkels, restautante, strande, doendinge en besienswaardighede. Die woonstel is op d...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stadskern, Wes-Kaap

District 6 Apartment in Zonnebloem bied gehalte aan ’n sakereisiger, klein gesin of ’n paartjie met vakansie. Dit is naby talle winkels, restaurante, strande, doendinge en besienswaardighede. Dié woonstel is ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR449
R404
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rosebank, Wes-Kaap

Cambridge Studio is 'n pragtige selfsorg-ateljeewoonstel in die Cambridge-woonstelkompleks. Dit is in die stil voorstad van Rosebank, ongeveer 10 minute se ry vanaf sentrale Kaapstad geleë. Die woonstel is naby ope...

Vanaf
R900
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Rosebank, Wes-Kaap

Rosehope Self-catering Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in Rosebank, 'n Kaapse buurt tussen Mowbray en Rondebosch. Dit is naby die Universiteit van Kaapstad, die Baxter-teater, Rondebosch se winkelsentrums,...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Devil's Peak Estate, Wes-Kaap

Capevistas is 'n selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitskompleks op die Devil's Peak-landgoed in Kaapstad. Dié moderne woonstel is volledig ingerig en op die grondvloer geleë. Daar is 1 slaapkamer met 'n koningingroo...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR600
R510
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

1 The Meadows is 'n selfsorgwoonstel in die gewilde Rosebank-area wat ideaal is vir studente of sakereisigers. Die eenheid is sentraal en naby alle toegangsroetes, bushaltes en Kaapstad Universiteit. Die woonstel h...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Salt River akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za