Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Salt River besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Salt River.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Salt River akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Salt River Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Salt River Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Salt River

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Devil's Peak Estate, Wes-Kaap

Capevistas is 'n selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitskompleks op die Devil's Peak-landgoed in Kaapstad. Dié moderne woonstel is volledig ingerig en op die grondvloer geleë. Daar is 1 slaapkamer met 'n koningingroo...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

1 The Meadows is 'n selfsorgwoonstel in die gewilde Rosebank-area wat ideaal is vir studente of sakereisigers. Die eenheid is sentraal en naby alle toegangsroetes, bushaltes en Kaapstad Universiteit. Die woonstel h...

Vanaf
R160
per nag, vir 1
Rugsakreisigerslosies in Pinelands, Wes-Kaap

Lighthouse Farm Lodge is op die Ode Molen Eco Village, ’n pragtige area met die laaste stukkie landbougrond in Kaapstad se Suidelike Voorstede. Geniet die plaaslewe met oop velde en riviere, voëlkyk en perdry, or...

Vanaf
R1 430
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mowbray, Wes-Kaap

Medindi Manor is 'n reuse, afgesonderde Eduardiaanse huis met verandas op die eerste verdieping, 'n tuin en 'n swembad agter hoë heinings en bosse. Hierdie statige Victoriaanse huis dateer uit die 1890's en is idea...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Strandgebied

The Halyard se luukse selfsorgwoonstelle bied ongelyke uitsigte van Kaapstad. Van die boonste verdiepings van die stad se ikoniese nuwe Foreshore-gebou geniet gaste die unieke ervaring om oor die hele stad te kyk. K...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rosebank, Wes-Kaap

Brooklands House is 'n 4-ster-gastehuis in 'n Victoriaanse styl. Dit is geleë in die Suidelike Voorstede van Kaapstad en is net 'n kort 10 tot 15 minute motorrit van die lughawe en middestad af. Geriewe soos WiFi,...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Stadskern, Wes-Kaap

23 The Mill is 'n gerieflike selfsorg-dupleksmeenthuis teen die hange van Tafelberg in Kaapstad. Dit is ten volle gemeubileerd met 'n oopplan-leefarea op die onderste vloer. Die boonste vloer bied uitsigte op Tafelb...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 595
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rondebosch, Wes-Kaap

Knightsbury Luxury Guest House bied gerieflike verblyf in 'n pragtige Tudor-styl huis in Rondebosch en dis ideaal vir oordeelkundige sakereisigers en vakansiegangers. Die gastehuis is in 'n stil tuin 'n paar minute ...

Vanaf
R2 940
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stadskern, Kaapstad

Castle Rock Apartment bied selfsorgverblyf in Zonnebloem, Kaapstad. Die gebou het 'n uitsig oor Distrik 6 en op Tafelberg. Dié woonstel is op die negende verdieping en is geskik vir 4 gaste. Daar is 2 slaapkamers...

Vanaf
R1 430
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rondebosch, Wes-Kaap

Little Scotia is 'n ontspanne en huislike gastehuis van hoë gehalte in die hartjie van Rondebosch, na aan die Universiteit van Kaapstad. Dit word deur 'n gesin bestuur. Die gastehuis is geleë halfpad tussen Kaapst...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Salt River akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]