Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (61)
B&Bs (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (55)

Resensies van Sandbaai

4.5 / 5  
volgens 228 resensies
Lees regte resensies van Sandbaai van 228 geverifieerde gaste.
Indien jy Sandbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Sandbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sandbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sandbaai Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sandbaai Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sandbaai

Coliz House bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n lieflike drieslaapkamer-gesinshuis in Sandbaai naby die hoofstrand en net 6 km van Hermanus af. Dié gesinshuis is een van die oudste huise in Sandbaai en is...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sandbaai

White Essence is 'n lieflike tuin-ateljee in Sandbaai geleë met 'n uitsig oor die see en 'n aparte tuin-ingang. Die woonstel se verhit- en eetgeriewe is ideaal vir korttermynverblyf. Dié ateljee het slaapplek vir...

Vanaf
R3 400
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Sandbaai

Pashasha is 'n Xhosa woord wat "alles is goed" beteken, en by hierdie strandhuis is alles beslis goed. Die huis is ontwerp vir Suid-Afrikaanse pret, ontspanning en 'n luukse bederf by die see. Hierdie elegante, gem...

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sandbaai

Calmness Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis in Sandbaai, 2,2 km van Sandbaai se strand en 250 m van die kranspaadjie af. Die huis is in 'n singel met 'n uitsig oor 'n natuurlike fynbosp...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sandbaai

Gecko Cottage is 'n lieflike tuinwoonstel met 'n leefkamer, DStv en 'n sonnige woonvertrek en basiese selfsorgfasiliteite. Dis ideaal vir rustige dae ver van die huis af in 'n vreedsame en veilige omgewing, net minu...

Vanaf
R2 960
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Sandbaai

The Ocean Villa is 'n selfsorghuis met 4 slaapkamers in Sandbaai, 'n buurt in Hermanus. Sandbaai is tussen Onrusrivier in die weste en Hermanus se middedorp in die ooste geleë. Die huis bied slaapplek vir 8 gaste. ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sandbaai

Jahwe Jihre is 'n selfsorg eenslaapkamerwoonstel in Sandbaai, Hermanus. Dié woonstel is vas aan die eienaars se huis, en het 'n oopplan-kombuis en -sitkamer met DStv, 'n bank en 'n tafel met 2 stoele. Die kombuis ...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sand Bay, Sandbaai

1915 Monte Mare bied selfsorgverblyf in 'n gesinsvakansiehuis in die veilige Monte Mare-kompleks in Sandbaai, Hermanus. Die kompleks is net 3 minute se ry vanaf Hermanus se middedorp, 2 minute se ry vanaf Sandbaai s...

Vanaf
R3 750
per nag (plek vir 13)
Selfsorg in Sandbaai

Branderdraai is die ideale onthaal-vakansiehuis en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n plaasstyl huis in Sandbaai, 7,5 km vanaf Hermanus. Branderdraai is 13 minute vanaf Hermanus en 5 minute se stap na die naaste ...

Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Sandbaai

Whale Escape is 'n ruim selfsorgvakansiehuis met slaapplek vir 12 in Sandbaai. Dié dubbelverdiepinghuis bied 'n ononderbroke uitsig en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Daar is 2 kamers met koningingrootte-...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za