Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (185)
B&Bs (1)
Hotelle (1)
Selfsorg-eenhede (183)

Resensies van Sanlameer

5 / 5  
volgens 11 resensies
Lees regte resensies van Sanlameer van 11 geverifieerde gaste.
Indien jy Sanlameer besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Sanlameer.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sanlameer akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sanlameer Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sanlameer Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R3 050
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sanlameer

San Lameer Villa 1926 is op die San Lameer Landgoed geleë. Dié landgoed aan die Suidkus van KwaZulu-Natal is 'n subtropiese paradys met wild, fauna, flora en voëls. Dit bied iets vir die hele gesin. Dié 200 hekt...

Vanaf
R4 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Sanlameer

San Lameer Villa 14109 is op die San Lameer Landgoed geleë. Dié subtropiese paradys met wild, fauna, flora en voëls bied iets vir almal aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Die natuurbewarea van 200 hektaar spog met 'n ...

Vanaf
R3 050
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sanlameer

San Lameer Villa 2536 is op die San Lameer Landgoed geleë. Dié landgoed aan die Suidkus van KwaZulu-Natal is 'n subtropiese paradys met wild, fauna, flora en voëls. Dit bied iets vir die hele gesin. Dié 200 hekt...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sanlameer

San Lameer Villa 10425 is in die San Lameer-landgoed, aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Dié subtropiese paradys bied volop wild, fauna, flora en 'n ryk voëllewe - ideaal vir 'n gesinsvakansie. Die 20 ha-natuurbewarea ...

Vanaf
R4 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Sanlameer

San Lameer Villa 10905 is op die gewilde San Lameer Landgoed geleë. Hierdie subtropiese paradys aan die Suidkus van KwaZulu-Natal het wild, fauna, flora en voëls en bied iets vir die hele gesin. Die bewarea beslaa...

Vanaf
R1 295
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Southbroom, Sanlameer

San Lameer Villa 2112 is 'n pragtige vakansievilla op die San Lameer-landgoed in Southbroom. Dié tropiese landgoed het 2 wêreldklas-gholfbane, restaurant, kroeg, spa en toegang tot Blouvlagstrande. Dié villa bes...

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Southbroom, Sanlameer

San Lameer Villa 2402 bied selfsorgverblyf op die San Lameer Gholflandgoed. Dié landgoed bied direkte toegang tot 2 Blouvlagstrande, 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan. 'n hotel, 'n 5-ster-spa, bergfietsroetes en b...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sanlameer

San Lameer Villa 10426 is in die San Lameer Landgoed teen KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Dié subtropiese paradys met sy wild, fauna, flora en voëls bied iets vir almal in die gesin. Die landgoed is 'n 200-hektaa...

Vanaf
R3 050
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sanlameer

San Lameer Villa 2609 is op die gewilde San Lameer-landgoed geleë. Hierdie subtropiese paradys aan die Suidkus van KwaZulu-Natal het wild, fauna, flora en voëls en bied iets vir die hele gesin. Die bewarea beslaan...

Vanaf
R2 775
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sanlameer

San Lameer Villa 1927 is in die San Lameer Landgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Dié subtropiese paradys met sy wild, fauna, flora en voëls bied ietsie vir elke lid van die gesin. Die bewarea waarop dit ge...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Welkom by die Sanlameer akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wildekus blad indien jy na meer Wildekus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za