Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (186)
B&Bs (1)
Hotelle (1)
Selfsorg-eenhede (184)

Resensies van Sanlameer

5 / 5  
volgens 11 resensies
Lees regte resensies van Sanlameer van 11 geverifieerde gaste.
Indien jy Sanlameer besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Sanlameer.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sanlameer akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sanlameer Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sanlameer Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sanlameer

San Lameer Villa 1906 is 'n selfsorg-villa op die San Lameer Gholflandgoed teen die Suidkus. Die landgoed spog met verskeie geriewe wat alle gaste kan gebruik. Dié dubbelverdieping-villa het slaapplek vir 6 gaste ...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sanlameer

San Lameer Villa 3501 is in die San Lameer Landgoed aan KwaZulu-Natal se suidkus geleë. Dié subtropiese paradys met wild, fauna, flora en voëls bied iets vir elke lid van die gesin. Dit lê op 'n 200 hektaar-bewa...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Southbroom, Sanlameer

San Lameer Villa 3003 is 'n volledig gemeubileerde en toegeruste selfsorg-villa wat op die gewilde San Lameer Estate geleë is. Die villa is privaat en goed in stand gehou en dit is ideaal vir 'n vakansie saam met j...

Vanaf
R3 050
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sanlameer

San Lameer Villa 3404 is op die San Lameer-landgoed aan die KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Dit is 'n subtropiese paradys wat ryk is aan wild, fauna, flora en voëllewe, en bied vermaak vir die hele gesin. Hierdie ...

Vanaf
R2 275
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sanlameer

San Lameer Villa 2908 is in die San Lameer Landgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Dié subtropiese paradys bied wilde diere, fauna, flora en verskeie voëlspesies - ideaal vir die hele gesin. Die bewarea is 2...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Southbroom, Sanlameer

San Lameer Villa 3103 in San Lameer is op KwaZulu-Nata se suidkus en bied gemaklike verblyf met 'n tweeslaapkamer-villa wat smaakvol versier is. Die villa het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met l...

Vanaf
R2 625
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sanlameer

San Lameer Villa 1927 is in die San Lameer Landgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Dié subtropiese paradys met sy wild, fauna, flora en voëls bied ietsie vir elke lid van die gesin. Die bewarea waarop dit ge...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sanlameer

San Lameer Villa 2826 is op die gewilde San Lameer-landgoed geleë. Hierdie subtropiese paradys aan die Suidkus van KwaZulu-Natal het wild, fauna, flora en voëls en bied iets vir die hele gesin. Die bewarea beslaan...

Vanaf
R1 275
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sanlameer

San Lameer Villa 2106 skuil in San Lameer Estate aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Die bewarea waarin beslaan 200 hektaar en daar is 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan, 'n hotel met 'n spa, restaurant en kroeg, en direk...

Vanaf
R1 275
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sanlameer

San Lameer Villa 10426 is in die San Lameer Landgoed teen KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Dié subtropiese paradys met sy wild, fauna, flora en voëls bied iets vir almal in die gesin. Die landgoed is 'n 200-hektaa...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80

Welkom by die Sanlameer akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wildekus blad indien jy na meer Wildekus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za