Geverifieerde Resensie
Sea Point
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sea Point bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 12 resensies.
"Prettig om op 'n bankie te sit en al die aktiwiteite en honde op die gras by die promenade te aanskou."
"Sal graag elke dag my dag wil begin met 'n lekker stappie op die promenade - geniet die Kapenaars se energie en vriendelikheid. My gunsteling plek vir vakansie!"