Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Addo (2)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (29)
B&Bs (7)
Wildsplase (7)
Hotelle (2)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (7)

Resensies van Selbourne

4.2 / 5  
volgens 63 resensies
Lees regte resensies van Selbourne van 63 geverifieerde gaste.
Indien jy Selbourne besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Selbourne.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Selbourne akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Selbourne Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Selbourne Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R2 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Addo Elephant Park, Selbourne

Stellenhof Gastehuis is 'n Kaap-Hollandse-styl B&B. Die Addo-olifantpark grens aan dié gastehuis. Daar is 10 luukse kamers. Drie van die kamers is by die swembad, 3 is in die hoofgebou en daar is 4 interessante ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Sunland, Selbourne

Summerville Place bied verblyf in 'n rustige selfsorgkothuis op 'n sitrusplaas in die Sondagsriviervallei. Die plaas is sowat 15 min vanaf Kirkwood en 20 min se ry vanaf die Addo Olifant Nasionale Park. Dié kothui...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
B&B in Addo Elephant Park, Selbourne

Welkom by Bydand B&B! 'n Hartlike verwelkoming wag op jou hier by ons waar jy lekker kan ontspan en die rustige atmosfeer kan geniet. Bydand B&B is in Addo naby Gqeberha (Port Elizabeth) in die hartjie van die olif...

Vanaf
R1 157
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sondagsriviervallei, Selbourne

Lupus Den Country House is in die platteland op 'n rustige sitrusplaas in Addo, 24,6 km vanaf die malariavrye Addo-olifantpark - die derde grootste nasionale park in Suid-Afrika. Die gastehuis het sy deure in 2004...

Vanaf
R8 825
per nag, vir 2 mense
Lodge in Addo Elephant Park, Selbourne

Kuzuko Lodge staan bekend as "Plek van Glorie" en is gebou op 'n heuwel in 'n privaat stuk van die noordelike deel van die malaria-vrye Addo-olifantpark. Die Skepper het min plekke op aarde so asemrowend soos Kuzuko...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Kirkwood, Selbourne

Jou gashere, Sydney en Erina Stiemie, sien uit daarna om jou hartlik te verwelkom by Cleveland Guest Farm. Dit is 'n B&B wat op 'n gesinsvriendelike sitrusplaas in die buitewyke van Kirkwood geleë is. Die plaas is ...

Vanaf
R1 840
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sunland, Selbourne

Africanos Country Estate bied B&B-verblyf in Addo wat perfek is vir gaste wat op soek is na luukse verblyf vir 'n vakansie of sakereis. Dié hotel het 12 gaste-suites wat elkeen uniek ingerig is. Die kamers beskik...

Vanaf
R4 700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Addo Elephant Park, Selbourne

Camp Figtree is 'n afgeleë privaat wildreservaat in die hartjie van die Oos-Kaapse wildernis. Die bekende Addo-olifantpark is aan die noorde en die Riverbend-reservaat is aan die suide. Camp Figtree het 7 kamers e...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense
Lodge in Addo Elephant Park, Selbourne

Elephant House is 'n eksklusiewe lodge naby die Addo Olifantpark, in die sonnige Sondagsriviervallei. Die breë verandas met gerieflike rusbanke omsoom 'n aantal binnehowe wat die argitektuur definieer. Die dekor by...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Sunland, Selbourne

Kududu Guest House is op 'n heuwel met 'n uitsig oor die welige Sondagsriviervallei en op die drumpel van die wêreldbekende Addo Olifantpark geleë. Dit is 'n toevlugsoord van rustigheid en gerief wat net wag om on...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Selbourne akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Sonskynkus blad indien jy na meer Sonskynkus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]