Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Shere

4.1 / 5  
volgens 8 resensies
Lees regte resensies van Shere van 8 geverifieerde gaste.
Indien jy Shere besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Shere.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Shere akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Shere Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Shere Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Shere

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria-Oos, Pretoria

Cologne 2 is op die veilige Silver Lakes Gholflandgoed in Pretoria geleë en is stapafstand van Cologne 1 af. Cologne 2 is 'n dubbelverdiepinghuis met gerieflike gastekamers. Van die kamers het en suite-badkamers e...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Silver Lakes, Pretoria-Oos

Silver Palms Guest House skuil in die pragtige Silver Lakes Golf and Country Estate in die ooste van Pretoria. Ons is sentraal geleë, lekker naby talle winkelsentrums, puik restaurante, en geriewe, en ons gaste het...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R625
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria-Oos, Pretoria

Cologne 1 is op die veilige Silver Lakes Gholflandgoed in Pretoria-Oos geleë. Dit is stapafstand van sy suster instansie, Cologne 2. Cologne 1 bied sakpasverblyf in gerieflike kamers. Daar is kamers met 'n en sui...

50% af Weeksdae!
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria-Oos, Pretoria

KammaFrans is 'n skilderagtige, elegante, plattelandse gastehuis wat luukse verblyf in Pretoria-Oos in Lynnwoodstraat na aan die N4-hoofweg bied. KammaFrans is sentraal geleë ten opsigte van Shere, Hazeldean, Silve...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 485
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria-Oos, Pretoria

The Links Corporate Guest House is in die hartjie van die Silver Lakes Gholflandgoed geleë en bied skouspelagtige uitsigte oor die omliggende gholflandgoed, mere en lieflike tuin. Die gastehuis het 1 Presidensi...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Wapadrand, Pretoria-Oos

Burkea Park Villa is 'n selfsorghuis in 'n veilige kompleks in Pretoria. Die huis bied slaapplek vir 7 gaste en is naby verskeie sake- en ontspanningsgeriewe en hospitale geleë. Die volledig gemeubileerde huis bes...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wapadrand, Pretoria-Oos

Jopasso Guest House is 'n luukse gastehuis wat aan die voet van die Bronberge in Pretoria se oostelike voorstede geleë is. Dié gastehuis bied gasvryheid, privaatheid, gerief en skouspelagtige uitsigte en 'n inheem...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Gastehuis in Wapadrand Security Village, Pretoria-Oos

Ja-Zel Gastehuis is 'n ruim huis met slaapplek vir 4 in die Wapadrand-sekuriteitsarea. Dié huis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste kamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbedd...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Wapadrand Security Village, Pretoria-Oos

Serenity Self-catering Cottages is in 'n sekuriteitskompleks in Pretoria geleë. Dié kompleks is naby winkelsentrums en hospitale. Verblyf bestaan uit 1 selfsorgkothuis op die eienaar se perseel. Die kothuis is 'n...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Bly
B&B in Pretoria-Oos, Pretoria

Bly B&B is 'n luukse nuwe toevoeging tot Blos Café, 'n puik restaurant in die hartjie van Pretoria-Oos. Ons 3 en suite-kamers is kunstig ontwerp. Elke kamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed, DStv-kanale, WiFi,...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Shere akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za