Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Shere

4.1 / 5  
volgens 8 resensies
Lees regte resensies van Shere van 8 geverifieerde gaste.
Indien jy Shere besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Shere.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Shere akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Shere Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Shere Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Shere

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Silver Lakes, Pretoria-Oos

Casa Flora is 'n luukse gastehuis wat geleë is in die gesogte en luukse Silver Lakes, 'n gholflandgoed met toegangsbeheer oos van Pretoria. Kies een van hierdie unieke selfsorg-, standaard-, luukse, eksklusiewe of ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Wapadrand Security Village, Pretoria-Oos

Wapadrand Cottage bied knus selfsorg-akkommodasie in 'n rustige omgewing in Wapadrand Security Village in Pretoria-Oos. Dis net 3 km vanaf Die Wilgers Hospitaal, naby inkopiesentrums en restaurante en is binne makli...

10% af Aanbod!
VanafR750
R675
per nag (plek vir 2)
B&B in Faerie Glen, Pretoria-Oos

Roux's Res is 'n bekoorlike B&B in Faerie Glen, Pretoria. Dié onderneming is lekker naby winkelsentrums, restaurante en hospitale. Ons het slaapplek vir maksimum 2 gaste in die hoofeenheid op die eienaar se perse...

Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Silver Lakes, Pretoria-Oos

The Reserve Residence bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n versameling ikoniese en luukse woonstelle in die hartjie van die eksklusiewe en gesogte wildreservaat op die Silver Lakes Gholflandgoed in die ooste van Pr...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Pretoria-Oos, Pretoria

Ons is trots op die feit dat ons nét die beste aan ons gaste bied en dit is waarom talle oorsese en plaaslike besoekers asook sakereisigers ons bo ander akkommodasie verkies. Foundry Guest Lodge is 'n luukse gasteh...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Faerie Glen, Wapadrand

Loreylee bied gerieflike gastehuis-verblyf in 'n veilige kompleks in die stil woonbuurt Faerie Glen, Pretoria. Die kompleks is 6,5 km vanaf Menlynpark-winkelsentrum. Verblyf is beskikbaar in 'n dubbelgastekamer met...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria-Oos, Pretoria

Ons Spaanse Villa op 'n perdelandgoed is teen 'n prentjiemooi berg geleë en spog met die beste geriewe, uitstaande spyseniering en professionele personeel. Monte De Dios is die ideale keuse wanneer jy op 'n venue ...

33% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 000
R667
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wapadrand Security Village, Pretoria-Oos

Koru Guest House bied gastekamers en is in die veilige Wapandrand-landgoed in Pretoria geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf op pad na verskeie geriewe. Verblyf by Koru Guest Ho...

Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
B&B in Faerie Glen, Pretoria-Oos

Willow Pond Lodge is langs die oewers van die Tweefontein Spruit geleë en bied ontspanne verblyf in een van ons gastekamers, waarvan die meeste kamers 'n balkon met 'n uitsig oor die natuurreservaat het. Willow Po...

Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
B&B in Faerie Glen, Pretoria-Oos

Bellstone Bed & Breakfast is 'n intieme, huislike instansie wat regstaan vir alle reisigers, of dit sakereisigers, bruide of gesinne op vakansie is. Ons trots is die diens en persoonlike aandag wat ons bied om jou v...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Shere akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za