Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Shere

4.1 / 5  
volgens 8 resensies
Lees regte resensies van Shere van 8 geverifieerde gaste.
Indien jy Shere besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Shere.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Shere akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Shere Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Shere Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Shere

Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
B&B in Faerie Glen, Pretoria-Oos

Bellstone Bed & Breakfast is 'n intieme, huislike instansie wat regstaan vir alle reisigers, of dit sakereisigers, bruide of gesinne op vakansie is. Ons trots is die diens en persoonlike aandag wat ons bied om jou v...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Pretoria-Oos, Pretoria

Guesthouse @ 56 bied gemaklike verblyf en hartlike gasvryheid in 7 stylvolle, netjiese kamers wat sorgvuldig versier is. Geniet die ontspanne, plattelandse atmosfeer op ons private, ongerepte 8 ha-perseel. Ons gaste...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wapadrand, Pretoria-Oos

Nana's Grace Gastehuis bied selfsorgverblyf 1,7 km vanaf Wilgers Hospitaal, en ongeveer 5,5 km van Pretoria-Oos Hospitaal, 3,6 km van Faerie Glen Hospitaal, en 4,7 km van Time Square Casino en Sun Arena af. Die Grov...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Hotel in Equestria, Willow Glen

Villa Africa Boutique Hotel bied B&B-verblyf en is in Equestria in Pretoria geleë. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, na aan verskeie geriewe en doendinge. Verblyf bestaan uit verskeie smaa...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria-Oos, Woodhill

La Petite Maison Woodhill is op 'n landgoed in Pretoria geleë. Dié landgoed is direk oorkant Pretoria-Oos Hospitaal, Parkview-winkelsentrum en die Barnyard-teater geleë. Dié landgoed is regs langsaan Woodlands B...

10% af Winteraanbod!
VanafR870
R783
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Faerie Glen, Pretoria-Oos

Ula Guesthouse is in Faerie Glen in Pretoria-Oos geleë en is na aan 'n verskeidenheid interessante plekke soos die Botaniese Tuine, die Uniegeboue, die Voortrekkermonument, Menlyn-winkelsentrum, die Waterkloof en W...

25% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR550
R413
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pretoria-Oos, Pretoria

Palm Villa is op 'n veiligheidslandgoed op 'n kosbare stukkie plaaseiendom sentraal tot Faerie Glen, Wapadrant en Lynnwood se township. Dit is lekker naby Pretoria se hospitale, soos Life Wilgers Hospitaal, Life Fae...

20% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR750
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pretoria-Oos, Pretoria

Grove Lane is in Equestria, in Pretoria-Oos geleë en bied gehalte-verblyf ideaal vir sakereisigers of oornaggaste. Dit is binne maklike bereik vanaf verskeie winkelsentrums, hospitale en besienswaardighede en bied ...

Vanaf
R730
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Garsfontein, Pretoria-Oos

730 On Sher in Garsfontein is 'n selfsorg-eenheid wat gerieflik gemeubileer is en vir 2 gaste geskik is. Die eenheid het 'n oopplan-uitleg, 'n privaat ingang, en is ideaal vir paartjies, enkel- en sakereisigers. Di...

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Faerie Glen, Pretoria-Oos

Corinne Place is in die luukse woonbuurt Faerie Glen in Pretoria geleë en bied gerieflike, basiese selfsorgverblyf in 'n aparte, ruim kamer met 'n privaat ingang. Corrine Place is gerieflik geleë, net 30 min van O...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Shere akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za