Resensies van Somerset West

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Somerset West bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 219 resensies.
Lloyd S. - 21st February 2020
staying in Somerset-Wes
This is our first visit to Somerset West and we are surprised by what we found. We were however not expecting the heat which made sleeping at night uncomfortable when the breeze died down.
Cecelia J. - 19th February 2020
staying in Somerset-Wes
Somerset-Wes is sentraal en naby die see, restaurante en winkels.
Len H. - 18th February 2020
staying in Somerset-Wes
Verkeer en plakkers.
Leoné J. - 17th February 2020
staying in Somerset-Wes
Somerset West is a place where everything is close by. It is a bit of a drive, but the beach is not too far either. So, it was nice not having to travel far and wide for food.
Charl P. - 3rd February 2020
staying in Somerset-Wes
Ken nie area nie.
Darius D. - 9th January 2020
staying in Somerset-Wes
Dorp gevoel. Jy moet 'n entjie ry strand toe om daai see-gevoel te kry.
Marian B. - 4th January 2020
staying in Somerset-Wes
Beautiful place. Strand Beach is not far and worth going there, isn't busy at all. All shopping places are close by.
Michelle B. - 3rd January 2020
staying in The Links, Somerset-Wes
Very central. Close to all important amenities. Close enough to the beach, but not in the midst of the hustle and bustle of Cape Town. Great area!
James F. - 4th December 2019
staying in Somerset-Wes
Baie lekker sentraal, naby lughawe en al die mooi wynstreke en mooi dorpe en ook die see!
Rudion A. - 23rd November 2019
staying in Somerset-Wes
Dit is 'n lekker plek om te gaan ontspan.
Helet W. - 29th October 2019
staying in Somerset-Wes
Lekker naby die Strand en Stellenbosch. Baie goed om te doen, ook met kinders.
Franz B. - 27th October 2019
staying in Somerset-Wes
Well located for many outings.
Elna D. - 22nd October 2019
staying in Somerset-Wes
Pragtige omgewing met baie vriendelike mense en oral in winkelsentrums word daar baie mooi na bejaardes omgesien.
Lourain C. - 16th October 2019
staying in Somerset-Wes
Een van die mooiste plekke in RSA.
Rika K. - 8th October 2019
staying in Somerset-Wes
Veilige, rustige plek met mooi uitsig van berge en see.
Zuzekile N. - 6th October 2019
staying in Somerset-Wes
Nice town with beautiful view.
Lynette C. - 29th September 2019
staying in Somerset-Wes
Lovely area.
Berna B. - 28th September 2019
staying in Somerset-Wes
Beautiful!
Yolande J. - 23rd September 2019
staying in Somerset-Wes
Mooi en naby aan alles.
Jan D. - 12th September 2019
staying in Somerset-Wes
Maak 'n draai by Ooskusvis!
Ellistatia B. - 27th August 2019
staying in Somerset-Wes
Sal Somerset definitief aanbeveel. Atmosfeer daar is baie rustig.
Pieter B. - 19th August 2019
staying in Somerset-Wes
Goed geleë vir reis na die Kaap, Stellenbosch en Kleinmond, Hermanus ens.
Marina C. - 6th August 2019
staying in Somerset-Wes
Wonderlikste Mall met al die beste winkels onder een dak.
Sharon O. - 30th July 2019
staying in Somerset-Wes
Pragtige omgewing met baie om te sien en doen en naby alle toegangsroetes.
David I. - 12th June 2019
staying in Somerset-Wes
Very beautiful town.
Clamon A. - 4th June 2019
staying in Somerset-Wes
Dit is 'n baie mooi aantreklike area, dit het alles wat jy nodig het.
Scott V. - 24th May 2019
staying in Helena Heights, Somerset-Wes
Helena Heights is one of the nicest and safest areas in Somerset West.
Arthur P. - 21st May 2019
staying in Somerset-Wes
Baie rustige plekkie met welige plantegroei en misterieuse berge in die agtergrond.
Shanndre S. - 6th May 2019
staying in Somerset-Wes
Somerset West is safe.
Philip W. - 23rd April 2019
staying in Somerset-Wes
Camphors restaurant at Vergelegen is a must if you are in the area.
Gay S. - 9th April 2019
staying in Somerset-Wes
Somerset West was clean and everything works. The restaurants were awesome and shopping centres had everything you could want.
Dretia M. - 4th April 2019
staying in Somerset-Wes
Sien sterre.
Michael G. - 3rd April 2019
staying in Helena Heights, Somerset-Wes
Highly recommended for a couple who wish to take a break from the hustle and bustle of the city and need some quiet time by themselves.
Anna A. - 31st March 2019
staying in Somerset-Wes
Somerset West is a very nice area and rate it a 10.
Gys R. - 27th March 2019
staying in Somerset-Wes
Min vir toeriste in dorp maar baie daarom.
Gielie (j.m) H. - 25th March 2019
staying in Somerset-Wes
Mooi goed geleë omgewing.
Elzette B. - 15th March 2019
staying in Somerset-Wes
Geen, sal net meer daar wou wees.
Francine C. - 14th March 2019
staying in Somerset-Wes
Somerset -Wes is 'n pragtige plek.
Zelda C. - 14th March 2019
staying in Somerset-Wes
Somerset-Wes is 'n baie stil plekkie volgens my ondervinding en die strate was skoon en netjies. Ook nie te ver van naby geleë strande. Sal dit aanbeveel as jy bietjie stilte verlang.
Piet B. - 9th March 2019
staying in Somerset-Wes
Baie te sien van hier as basis.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za