Geverifieerde Resensie

Sunshine Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sunshine Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 2613 resensies.

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Seashells Holiday Apartments and Conference Centre

"Uitstekend en baie keuses van verblyf en pryse, mooiste dorp en omgewing, baie om te doen."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Patches Place

"Baie dankie oom Jacques vir 'n lekker naweek."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Paradise@360

"Cool town! Love it!"

Jeffreysbaai, Sonskynkus

The Sparrow's Nest

"Skoon en netjies, net nie baie om te doen nie."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Surfpoint 9

"Besige dorp by die see, maar al die geriewe van lieflike restaurante en winkels byderhand."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus

9 on La Roche Drive

"Baie stil en rustig, nie te veel om te doen nie."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus

Tranquillity Inn

"Friendly city and warm people."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus

Le Blue Guest House

"Friendly city with friendly people."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Bay Cove Inn

"Ons is van die Wes-Kaap, was geskok om die toestand van die paaie te beleef (ons is bederf)!"

Kirkwood, Sonskynkus

Lekkerkuier

"It is a beautiful town in a valley with so much love and culture to offer."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus

Dundonald Lodge

"Vriendelike stad met goeie ontspanningsgeriewe."

Port Alfred, Sonskynkus

Our Beach Home

"Niks om te doen vir kinders as die weer sleg is nie."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus

Seventy9

"Ek was net twee dae daar, kon nie regtig baie rondloop nie aangesien ek familie besoek het."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus

Margate Place Guest House

"Dis goed om te sien dat die meeste plekke waar ons beweeg het skoon en netjies gehou word."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Ocean View Guest House

"Die dorp is skoon en netjies en daar is voortdurend mense besig om langs die paaie en strate skoon te maak. Pragtige lang strand en vriendelike mense."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Jay's Gastehuis

"Beslis 'n vakansieparadys."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

28Kabeljauws

"Pragtige, skoon dorpie met baie potensiaal!"

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Aquarius B&B

"Daar is wonderlike eetplekke op die Jbay. Geniet die dorpie baie."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Martinique Cove 6

"Roads are bad in town."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus

Close and Comfy

"Eerste keer in Port Elizabeth en ken die stad glad nie en daarom voel ek nie gemaklik om kommentaar te lewer nie. Wat ek wel kan sê is dat ons met ons rondry in die stad dit aangenaam gevind het. Ons het nooit gevoel dis onveilig nie."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Mike Heroldt 28

"Padoppervlaktes orals 'n groot probleem, maar nog steeds 'n goeie vakansiedorp."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Martinique Cove 6

"They need to have their restaurants and cafe's open for a longer time."

Blad
Blad 21 - Wys 601 tot 630
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang