Geverifieerde Resensie
Sunshine Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sunshine Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 2568 resensies.
"Al nadeel is die lang grondpad wat mens moet ry, en as mens siek raak daar is die naaste dokter of apteek eers in Humansdorp."
"Baie uitgebrei en ’n klipgooi van St. Francis, Humansdorp en Jeffriesbaai. Iets vir almal om te kies en keur."
"Lieflike vakansie bestemming met heerlike, maklik bekombare eetplekke. Baie bekostigbaar."
"We have bought 2 stands there to go and retire so we wanted to get a feel of the area. It is beautiful and the scenery is great."
"Pragtige strande, Wacky waterpark net om die draai, visvang-geleenthede vir die manne, kuierplekke vir die jongmense en menige plekkies vir rustige see-wandelinge oral by die verskillende klein strande in en rondom Jeffreysbaai."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Brookes Hill Suites 238"Goeie weer en stapplek langs die strand."
"I am afraid to say that being in the Eastern Cape, Jeffreys Bay looks like one of those towns where one has to be careful when moving around."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Little Sister's Accommodation"Dis 'n mooi omgewing met baie te sien en doen en al die mense was baie vriendelik!"
"Port Alfred is skoon en netjies met ;n paar strande. Die kanale is indrukwekkend."