Geverifieerde Resensie
Sunshine Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sunshine Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 2537 resensies.
"Port Alfred bly een van die mooiste plekke in die land met hulle lang wit sandstrande en sagte sand."
"Vir jong mense is daar net soveel om te doen in Jeffreysbaai as dit nie in vakansietyd is nie."
"St Francis is one of the most beautiful places in the world - really should be on everyone's bucket list."
"St Francis is paradise! There is so much to do, the restaurants are amazing and everyone is so friendly."
"'n Uiteet by die Kos en Vismandjie is 'n absolute moet. Dorp 'n bietjie besig na ons sin."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
The Olde House"Baie mooi omgewing. Lots of things to do and places to go."
"Oral waar ons gegaan het was mense baie vriendelike en behulpsaam. Kospot en die vis winkel by dit se kos is die beste. Die bestuur van Spar is baie vriendelik en behulpsaam."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
16 Beach Music"Port Elizabeth is die mooiste en vriendelikste plek, baie mooi plekke om te besoek en genoeg winkels vir ons dames om lekker te shop. Besoek PE al vir 16 jaar."
"Dit was my eerste besoek aan Jeffreys en ons is mal oor die plek. Die 60's Diner het die heerlikste melkskommels, terwyl jy ver gaan soek om 'n meer veelsydige menu en beter kos as by Nina's Real Food te kry. Heelwat om te doen en die kinders (tieners) mee besig te hou. 'n Naweek is net veels te kort. Volgende keer kom ons vir 'n hele week!"
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Bunkers View on First Avenue"Die Windy City is baie meer akkuraat as die Friendly City."
"Een van die mooiste, veiligste kusstreke in ons land, ons het in die Woody Cape Natuurreservaat se woud gaan stap, wonderlik. Die rit soontoe, deur al die melkplase wat langs die kus loop, is 'n ervaring op sy eie. Ons was ook na die Quin Beeldhoutuin in Alexandria, 'n moet! Lekker gestap op die ongerepte strand en geswem in die see. Lekker!"
"They have friendly people and it's a lovely town. We will go back again."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Jessie's Place"Vermy die stadarea en geniet die klein dorpies."