Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Spitskop Small Holdings

4.5 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Spitskop Small Holdings van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Spitskop Small Holdings besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Spitskop Small Holdings.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Spitskop Small Holdings akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Spitskop Small Holdings Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Spitskop Small Holdings Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Spitskop Small Holdings

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
B&B in Universitas Ridge, Universitas

Bakgat Oornag bied B&B-verblyf in Bloemfontein. Dié gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die Universiteit van die Vrystaat. Bakgat Oornag beskik oor 4 kamers wat elkeen smaakvol ...

15% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR790
R672
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bloemfontein, Groenvlei

A Little Guesthouse is 'n gewilde gastehuis naby die N1 en 7 minute se ry van die Universiteit af. Dit is 'n plattelandse selfsorggastehuis in 'n veilige omgewing met veilige parkeerplek, gratis WiFi, lugversorging,...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bloemfontein, Groenvlei

Horizon Stables Guesthouse bied verblyf in 'n rustige gedeelte van Bloemfontein. Dié gastehuis is lekker naby Mimosa Mall, Loch Logan Waterfront en die sportstadions. Verblyf beskik oor 10 en suite-kamers met 'n g...

Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Universitas Ridge, Langenhovenpark

Unirift Guesthouse is in Universitas in Bloemfontein geleë. Die gastehuis is naby die Universiteit van die Vrystaat, Mimosa Mall en die Bloemgate Winkelsentrum geleë. Die akkommodasie bestaan uit 5 slaapkamers m...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Universitas Ridge, Universitas

Grace Cottage is geleë in 'n klein, vreedsame woonbuurt in Bloemfontein. Ons strewe daarna om eenvoud en gerief soomloos te vervleg en die plattelandse atmosfeer te behou. Die selfsorgverblyf bestaan uit enkelkame...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Lodge in Bloemfontein, Vrystaat

Makarios Country Lodge bied 'n rustige omgewing op 'n privaat plaas buite Bloemfontein in die Vrystaat. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf en gasvryheid weg van die stad se gedruis af. Da...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bloemfontein, Vrystaat

Welkom by Marrakech. Ervaar die bekoring en afgesonderde betowering van Marrakech, 'n plattelandse toevlugsoord op 8 hektaar grond in 'n skilderagtige omgewing. Die dekor bestaan uit ou en nuwe items wat oor die jar...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR650
R585
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Universitas, Universitas Ridge

Eliades Overnight Accommodation bied gerieflike kamers en baie ekstra geriewe wat gaste sommer dadelik laat tuis voel. Dis sentraal geleë naby goeie winkelsentrums, restaurante en skole. Dit is ook naby die Vrystaa...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Universitas, Bloemfontein

The Purple Tree is in Universitas in Bloemfontein geleë en bied gerieflike selfsorg-akkommodasie. Die en suite-eenheid is 'n ruim kamer met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en is ideaal v...

Vanaf
R1 440
per nag (plek vir 2)
Hotel in Bloemfontein, Groenvlei

Emoya Estate & Spa is op die westelike grens van Bloemfontein, die hoofstad van die Vrystaat, geleë. Dié gebied staan ook as die "Big Sky Country" bekend. Die 270 hektaar wild- en natuurreservaat is in 'n pragtige...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za