Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (50)
B&Bs (1)
Lodges (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (41)

Resensies van Stanford

4.5 / 5  
volgens 86 resensies
Lees regte resensies van Stanford van 86 geverifieerde gaste.
Indien jy Stanford besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Stanford.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Stanford akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Stanford Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Stanford Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Stanford

15% af Winteraanbod!
VanafR850
R723
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in De Kelders, Wes-Kaap

29 [email protected] Self-catering is in die gewilde area, Gansbaai, in De Kelders in die Kaapse Overberg geleë en is een van die beste walviskykplekke in Suid-Afrika. Dié eenheid is op die onderste verdieping op die ...

Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in De Kelders, Wes-Kaap

5 on Cliff Street is 'n beeldskone selfsorghuis in De Kelders net buite Gansbaai. Omring deur die kuslyn aan die een kant, mariene lewe, natuurskoon en berge, is dit die perfekte plek om die natuur in te drink. Kr...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 2 mense
Lodge in De Kelders, Wes-Kaap

Cliff Lodge is 'n stylvolle gastehuis by die see. Dit is uitstekend geleë op die dramatiese kliphange van De Kelders en kyk uit op Walkerbaai. Hierdie unieke B&B bied 'n idilliese wegbreek met luukse akkommodasie e...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 10)
Gastehuis in De Kelders, Wes-Kaap

Happy Family is 'n ruim selfsorg-gastehuis in Cliffstraat op die sogenaamde goue myl vir walviskyk in De Kelders. Die gastehuis is die ideale plek om te ontspan, lang ente langs die kus te gaan stap, pragtige sonson...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in De Kelders, Wes-Kaap

Sandpiper is 'n selfsorg-vakansiehuis in De Kelders, 'n kusdorpie langs Gansbaai en slegs 40 km van Hermanus af. Die huis is naby die Plaat Natuurreservaat met 'n 22 km lange wildstrand. Dis met 'n 4x4 toeganklik, o...

Vanaf
R695
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in De Kelders, Wes-Kaap

Villa de Reitz bied gerieflike verblyf in die kusdorpie, De Kelders. Daar is slaapplek vir 10 gaste in 2 eenhede en is slegs ’n paar minute se ry vanaf die Klipgat Grotte en swemstrand. Hierdie dubbelverdiepinghu...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in De Kelders, Wes-Kaap

Krummel & Kie is op die eienaar se perseel in die kusdorpie, De Kelders, geleë. De Kelders vorm deel van die groter Hermanus-area aan die Wes-Kaap se suidkus. Dié dorp se prentjiemooi landskappe, matige klimaat, b...

15% af Winteraanbod!
VanafR2 200
R1 870
per nag, vir 2 mense
B&B in De Kelders, Wes-Kaap

Luukse Akkommodasie in Gansbaai. Sea Star Cliff is 'n luukse lodge wat akkommodasie bied aan die ruwe Atlantiese Kuslyn. Die lodge is luuks ingerig, weelderig ontwerp en versier om 'n perfekte wegbreek te bied. Hi...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
B&B in De Kelders, Wes-Kaap

Eirene Place bied gerieflike verblyf in 'n ruim ateljeewoonstel met 'n privaat dek, tuin en see-uitsig. Dié woonstel (52 m²) het 'n privaat ingang en bied parkeerplek in die straat met ligte. Die oopplan-woonste...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in De Kelders, Wes-Kaap

Amazing Grace B&B bied gerieflike verblyf in De Kelders en is stapafstand vanaf staproetes en strande. Dié B&B het 2 kamers wat elkeen sy eie ingang het en bied ’n slaapkamer met ’n en suite-badkamer. Die W...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80

Welkom by die Stanford akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Overberg blad indien jy na meer Overberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]