Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
B&Bs (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (4)

Resensies van Steiltes

4.6 / 5  
volgens 18 resensies
Lees regte resensies van Steiltes van 18 geverifieerde gaste.
Indien jy Steiltes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Steiltes.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Steiltes gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Steiltes Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Steiltes Gastehuise

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R700
per nag, vir 4 mense
Gastehuis in Steiltes

Owls Thatch Guest Cottage is in 'n lowerryke tuin op die eienaar se eiendom in Nelspruit geleë. Nelspruit is in die Krokodilriviervallei geleë en spog met 'n sonnige, matige subtropiese klimaat, lowerryke landskap...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Steiltes

Casa Montanja is 'n goed-gevestigde gastehuis in 'n rustige woonbuurt naby Nelspruit se middedorp en die N4-hoofweg. Kom ervaar ons luukse, huislike akkommodasie, met selfsorg- en B&B-opsies. Ons bied 'n luukse sel...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Steiltes

Columbus Guest House is op 'n heuwel in 'n stil voorstad van Nelspruit geleë. Die perseel is ruim en bied 'n groot swembad, pragtige uitsigte, en is langs 'n natuurreservaat geleë. Daar is verskeie dubbelkamers o...

Verwyder Filters

Jy sien net 3 uit die moontlike 8 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 10 km vanaf Steiltes

20% af Winteraanbod!
VanafR1 200
R960
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Nelspruit, Mpumalanga

Hierdie pragtige Duitse gastehuis bied besonderse akkommodasie met onweerstaanbare gasvryheid. Dit is weggesteek en omring deur 'n natuurreservaat en bied asemrowende berguitsigte en onvergeetlike sonsondergange. D...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Nelspruit, Mpumalanga

Jock's is in 'n stil woonbuurt in Nelspruit, net 500 m vanaf Matumi Gholfbaan en 2 km vanaf Illanga Mall. Die gastehuis het 5 slaapkamers, elkeen met 'n en suite-stort, koffie- en teemaakgeriewe en 'n plafonwaaier....

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sonheuwel, Mpumalanga

By Shandon Lodge Guest House sal jy so tuis voel soos by jou eie huis! Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat die Laeveld wil verken. Dié gastehuis is naby Nelspruit en tog perfek geleë in die stil...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Sonheuwel, Mpumalanga

Villa Laika bied gemaklike oornagverblyf in Nelspruit. Nelspruit skuil in die vrugbare vallei van die Krokodilrivier en spog met sonskyn, matige subtropiese klimaat, welige landskappe, nabye trekpleisters en is die ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Nelspruit, Mpumalanga

The Guest House bied oornagverblyf in Nelspruit. Dié dorp is weggesteek in die Krokodilriviervallei en spog met sonskyn, 'n matige, tropiese klimaat, groen landskal en verskeie besienswaardighede. Nelspruit dien oo...

Vanaf
R480
per nag (plek vir 1)
Gastehuis in Nelspruit, Mpumalanga

Hummingbird's Nest Guesthouse is in 'n stil buurt 2 km vanaf Nelspruit se middestad. Die gastehuis bied 3 kamertipes, elkeen smaakvol ingerig met 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite...

Vanaf
R730
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Nelspruit, Mpumalanga

Guest House Mamma Mia is in die sentrale, subtropiese dorp Nelspruit geleë. Dié gastehuis is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagplek onderweg na verskeie besienswaardighede. Die verblyf by Guest ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Steiltes gastehuise blad - loer bietjie na ons groot versameling van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons hoof Steiltes akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Steiltes akkommodasie soek. Sodra jy die ideale gastehuis akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za