Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (29)
B&Bs (1)
Selfsorg-eenhede (28)

Resensies van Stilbaai-Oos

4.7 / 5  
volgens 59 resensies
Lees regte resensies van Stilbaai-Oos van 59 geverifieerde gaste.
Indien jy Stilbaai-Oos besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Stilbaai-Oos.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Stilbaai-Oos akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Still Bay East Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Stilbaai-Oos Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Stilbaai-Oos

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Stilbaai-Wes, Stilbaai

Stilbaai Family Holiday Home is 'n lieflike selfsorg-rietdakhuis wat in die stil Little England-woonbuurt in die vakansiedorp Stilbaai geleë is. Die huis is net 50 m vanaf die Goukourivier en 10 minute se stap vana...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stilbaai-Wes, Stilbaai

19 Uitsigstraat is 'n klein, maar gerieflike en knus woonstel wat vas is aan die eienaar se hoofhuis in Stilbaai. Daar is 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en beddegoed word voorsien. Die badkamer het 'n sto...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stilbaai-Wes, Stilbaai

Ankergooi is in die rustige Little England, een straat vanaf die rivier en stapafstand vanaf die see en winkels geleë. Verblyf beskik oor 3 eenhede en het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders. Elke eenheid het...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Stilbaai-Wes, Stilbaai

Oppiekop is in Stilbaai en bied gerieflike selfsorgverblyf met 'n pragtige uitsig op die Goukourivier, 'n speelgrond vir alle waterliefhebbers. Die eenheid is op 'n residensiële perseel geleë, het 2 slaapkamers e...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R550
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Stilbaai-Wes, Stilbaai

Bergrosie is 'n lieflike selfsorg-eenheid wat in die kusdorpie Stilbaai geleë is. Dié oopplan-eenheid het 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer, 'n oopplan-sitarea en 'n kombuis. Die slaapkamer het 'n koningingr...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Stilbaai-Wes, Stilbaai

Platdak Selfsorgeenheid is 'n gerieflike woonstel in Stilbaai. Dit het slaapplek vir 6 gaste. Trappe van buite bied toegang tot die woonstel op die eerste verdieping. Dié woonstel het 2 slaapkamers en deel 2 badk...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Stilbaai-Wes, Stilbaai

Loslit is 'n ruim oopplan-selfsorghuis naby winkels en geriewe in die stil en rustige Stilbaai. Die huis het lieflike see-uitsigte. Loslit het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n sonk...

Vanaf
R1 340
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Stilbaai-Wes, Stilbaai

Lekkerlê bied gehalteverblyf aan ’n gesin of ’n groep vriende. Dit is in 'n stil area, maar tog naby verskeie winkels, restaurante, die rivier, doendinge en besienswaardighede, Die huis is in 2 verdeel, wat d...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Stilbaai-Wes, Stilbaai

Galjoen Kie is in die kusdorp, Stilbaai, tussen Riversdal en Mosselbaai. Die huis is 3,5 km vanaf Lappiesbaaistrand en 6 km vanaf Preekstoelstrand. Dié huis het slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Stilbaai-Wes, Stilbaai

Genot is 'n tuinkothuis wat vir selfsorg ingerig is en op die eienaar se perseel in Stilbaai geleë is. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf naby die rivier, strand en ander geriewe. Hier...

Vanaf
R635
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stilbaai-Wes, Stilbaai

Vermaak-Likheid is 'n selfsorgkothuis langsaan die hoofhuis. Dit is net 'n klipgooi weg van die Goukourivier wat uitmond in die warm Indiese Oseaan. Hierdie riviermonding is slegs oop wanneer die gety hoog genoeg is...

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 11)
Selfsorg in Stilbaai-Wes, Stilbaai

NautilusLaan 32 is ’n ruim vakansiehuis vir 11 gaste in Stilbaai-Wes, slegs ’n kort entjie se stap van die rivier af. Die dubbelverdiepinghuis het 5 slaapkamers wat 2 badkamers deel. Daar is 4 kamers op die boo...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Stilbaai-Wes, Stilbaai

27 Nautilus is ’n lieflike vakansiehuis in die kusdorpie Stilbaai. Die huis is naby die riviermonding en die strand geleë. Dié dubbelverdieping huis het slaapplek vir 8 mense en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badk...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stilbaai-Wes, Stilbaai

Shekhinah is 'n bekoorlike selfsorgeenheid op die eienaar se perseel in Stilbaai. Dié kusdorpie is op die oewer van die Goukourivier geleë en spog met lang, uitgerekte strande, 'n riviermonding en volop marine- en...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Stilbaai-Wes, Stilbaai

The Owl House is 'n bekoorlike woonstel op die eerste vloer wat in Kloofsig, Stilbaai geleë is. Die woonstel bied 'n pragtige uitsig oor die see en die Goukourivier en boonop is dit net 5 minute se ry van verskeie ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 46 tot 60

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za