Resensies van Strand

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Strand bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 785 resensies.
Lorraine . - 13th January 2020
staying in Van Ryneveld, Strand
Julle is tops!
Hennie V. - 13th January 2020
staying in Strand
Dit is 'n baie lekker plek om vakansie te hou. Die strande is skoon en netjies. Daar is beslis genoeg om te doen.
Cheryl R. - 13th January 2020
staying in Strand
Thank you Dirk for always communicating with us to find out if everything was okay and to make sure that everything were in order.
Neliswa V. - 12th January 2020
staying in Strand
See stars.
Peter N. - 12th January 2020
staying in Strand
'n Jammerte die wind het elke dag gewaai wat so bietjie onplesierig was. Gelukkig was ons woonstel goed ingerig en het die wind nie ons verblyf affekteer nie.
Stephen B. - 11th January 2020
staying in Greenways, Strand
Will visit again.
Alfred S. - 10th January 2020
staying in Strand
Good holiday destination.
Jan B. - 10th January 2020
staying in Strand
Die skoon omgewing het my baie opgeval.
Wim D. - 9th January 2020
staying in Strand
Ons besoek was binne seisoen en die strand was nie baie skoon nie alhoewel die plaaslike munisipaliteit hard probeer om dit skoon te hou.
Helena S. - 9th January 2020
staying in Strand
Strand moet nader aan die Transvaal geskuif word!
Lionel T. - 9th January 2020
staying in Strand
Great place.
Liezl B. - 7th January 2020
staying in Strand
Strand is so lekker geleë en alles is so naby. Heerlike vakansiedorpie.
Justine C. - 7th January 2020
staying in Strand
Baie verkeer.
Petro G. - 6th January 2020
staying in Strand
Wens ons kon langer bly.
Regina M. - 6th January 2020
staying in Strand
Te besig vir my.
Hannie C. - 6th January 2020
staying in Strand
Dit was lekker om te sien dat Strand se mense die area mooi skoon hou. Ons het daagliks gesien hoe hulle die paaie en strand skoon maak. Bietjie meer asblikke naby die strand sal dalk 'n goeie ding wees.
Dries G. - 6th January 2020
staying in Strand
Mooiste strand en baie eetplekkies. Sentraal geleë, as die weer nie lekker is nie is daar baie om te doen en jy hoof nie te ver te ry nie.
Anita F. - 6th January 2020
staying in Strand
Great beach with walking, swimming and exploring the tidal pools. Loads of restaurants, coffee shops and shops in the area and a short drive to many wine farms and Cape Town. A great destination for a holiday.
Nokutula G. - 5th January 2020
staying in Strand
A good and quiet place for everyone, beach and shops close by. All important amenities are in close proximity. The visibility of the police force became the cherry on top.
Bennie D. - 4th January 2020
staying in Strand
Gaan al vir 25 jaar elke Desember na Strand en geniet dit baie nieteenstaande van die weer wat soms wisselvallig is.
Monica C. - 4th January 2020
staying in Strand
We love the Cape and we visit every year to be with the friendly people. The roads are in perfect condition.
E N. - 4th January 2020
staying in Strand
Heerlike plek!
George W. - 4th January 2020
staying in Strand
Strand is a very nice place.
Sanet B. - 4th January 2020
staying in Strand
Dis 'n baie lekker swem- en speel-strand vir die hele gesin en veral vir klein kindertjies.
Annatjie M. - 3rd January 2020
staying in Strand
Behalwe vir die toestroom van mense op vakansiedae, is dit beslis 'n plek om te besoek.
Rijk V. - 2nd January 2020
staying in Strand
Ons is baie lief vir die Strand.
Layla S. - 2nd January 2020
staying in Strand
The beach is very beautiful, it has nice scenery.
Perswin B. - 2nd January 2020
staying in Strand
Dis een van die beste vakansiedorpe om te besoek en ek sal enige tyd weer soontoe wil gaan.
Nozipho M. - 2nd January 2020
staying in Strand
Perfect location for relaxing.
Rina M. - 1st January 2020
staying in Strand
Naby die strand, gemaklik om daar te loop.
Beverley J. - 30th December 2019
staying in Strand
Strand is baie skoon en word goed onderhou. Sal enige tyd teruggaan.
Dirk U. - 30th December 2019
staying in Strand
Dit is 'n baie lekker strand en ons kon lekker stap met die hondjies. Daar is ook baie restaurante en dinge om te doen, wat positief is.
Alvina A. - 30th December 2019
staying in Strand
Die Strand is 'n baie mooi plek sal definitief weer soontoe gaan.
Neil F. - 30th December 2019
staying in Strand
Strand was super clean, never felt unsafe. Great restaurants and within 20 min of nearest wine farms. Beach is long, clean and offers choices for those who like it really busy or quiet. Water is very shallow so no big waves or rip tides. Sunsets are beautiful. The wind and sand was a challenge, but that's the Cape for you.
Percy D. - 27th December 2019
staying in Strand
Die Strand gaan ons nog baie sien.
Manda M. - 26th December 2019
staying in Strand
Well done.
Renee V. - 18th December 2019
staying in Strand
It's great, everything close by.
Morne W. - 18th December 2019
staying in Strand
Baie rustig en lekker vir besigheid of familiebesoek.
Ellewaine B. - 17th December 2019
staying in Strand
No matter the weather. Being near the sea is priceless.
G'rado B. - 17th December 2019
staying in Strand
Heerlike strande.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za