Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (19)
Hotelle (2)
Selfsorg-eenhede (17)
Indien jy Strandgebied besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Strandgebied.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Strandgebied akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Foreshore Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Strandgebied Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Strandgebied

Vanaf
R598
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Colosseum - Quiet Elegance bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n stylvolle, unieke woonstel wat ontwerp is met elegansie en gerief in gedagte. Die woonstel het groot vensters wat baie lig inlaat. The Colosseum is ...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

DreamsCape is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in die geskiedkundige Art Deco-gebou in die hartjie van Kaapstad. Die stil en sentrale gebou bied uitstekende uitsigte oor die stad en 'n gemeenskaplike binnehof sodat gaste...

Vanaf
R1 565
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

The Radisson 1303 is 'n lieflike woonstel in die Kaapse stadskern met slaapplek vir 2 gaste en uitsigte oor die stad. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n...

Vanaf
R1 565
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

The Radisson 1510 is 'n moderne woonstel vir 4 gaste in Kaapstad se middestad en is ideaal vir sakereisigers. Die woonstel het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Die Radisson Blu Hotel & Residence is ideaal geleë in Kaapstad se middestad. Die hotel is ideaal vir gaste wat op soek is na vakansie- of sakeverblyf naby verskeie geriewe en besienswaardighede in die stad. Verbly...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Triangle Luxury Suites is 'n moderne ontwikkeling in die hartjie van Kaapstad se woelige middestad. Die woonstelle is sentraal geleë in 'n hotelkompleks en bied gedeeltelike uitsigte van die Atlantiese Oseaan, Tafe...

Vanaf
R1 471
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

CBD Luxury Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle woonstel met 'n pragtige uitsig op Tafelberg en Leeukop. Die woonstel het 2 slaapkamers en is in 'n woonstelblok in die hartjie van Kaapstad, sta...

Vanaf
R999
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in De Waterkant, Wes-Kaap

Harbouredge Suites is in 'n moderne kompleks in De Waterkant, 'n buurt in die Kaapse middestad naby die V&A Waterfront geleë. Die woonstelle het elkeen lugversorging, 'n volledig toegeruste kombuis, gerieflike oop...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in De Waterkant, Wes-Kaap

Dockside Apartment 1202 het 'n Manhattan-styl en is geskik vir paartjies met 'n stoep wat om die eenheid vou en spog met die mooiste uitsigte van Tafelberg en Kaapstad. Die eenheid is naby die stadskern, De Waterkan...

Vanaf
R816
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in De Waterkant, Wes-Kaap

Dockside 905 by CTHA is sentraal geleë in De Waterkant naby die V&A Waterfront, Kaapstad se sentrale sakegebied en die Kaapstadse Internasionale Konferensiesentrum (Kiks). Dié vakansiewoonstel het 'n oopplan-kombu...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Welkom by die Strandgebied akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za