Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (30)
B&Bs (1)
Wildsplase (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (21)

Resensies van Suid-Kaap

4.2 / 5  
volgens 66 resensies
Lees regte resensies van Suid-Kaap van 66 geverifieerde gaste.
Indien jy Suid-Kaap besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Suid-Kaap.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Suid-Kaap akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as South Cape Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Suid-Kaap Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Suid-Kaap

Uniondale Guest Lodge is 'n gastehuis in 'n eeu-oue historiese gebou in die Karoo-dorpie Uniondale. Dié gastehuis beskik oor 4 slaapkamers. Elke kamer het 'n waaier, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere ...

Vanaf
R200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Suid-Kaap

Louvain Guest Farm is op 'n plaas in die Bo-Langkloofvallei tussen George en Uniondale in die Wes-Kaap. Louvain bied verblyf in verskillende selfsorgeenhede en 7 en suite-gastekamers wat ideaal is vir troues, sake...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Suid-Kaap

Jacobsdal is 'n huis wat weggesteek is in die Kammanassie-vallei op 'n plaas sowat 20 km vanaf Dysseldorp. Dis die ideale wegbreek vir 'n groep wat deur natuurskoon en verskeie wildspesies omring wil word. Die hui...

Vanaf
R1 220
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Suid-Kaap

Bon Accord Guesthouse bied B&B-verblyf en is in Uniondale geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf ver van die stad se gejaag. Ons bied verblyf in 3 smaakvol gemeubileerde slaapkamers. E...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Noll, Suid-Kaap

Langkloof Gallery And Sculpture Garden bied B&B-verblyf met aandetes op 'n werkende plaas in die Klein-Karoo in die Cape Route 62-area. Dié verblyf is ideaal vir 'n oornagstop op pad na verskeie besienswaardighede ...

Vanaf
R2 250
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Suid-Kaap

Toorwaterpoort Guestfarm bied lieflike verblyf aan 6 gaste op 'n stil en rustige Karooplaas in die Uniondale area. Die ruim huis beskik oor 3 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis, eetarea, sitkamer en 'n binnebraai. ...

Vanaf
R620
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Suid-Kaap

Kouga View Game Farm word sedert Februarie 2011 besit deur Gert en Carol Coetzee, wat oorspronklik van Mpumalanga afkomstig is. Die plaas is in die Wes-Kaap, ongeveer 39 km vanaf Uniondale op die N9, en 37 km van Wi...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Suid-Kaap

Huisie Ommie Hoek is 'n ten volle gemeubileerde, losstaande tweeslaapkamerkothuis in 'n stil straat weg van die hoofstraat af in Uniondale. Uniondale is 'n klein plattelandse dorpie in die Wes-Kaapprovinsie by die w...

Vanaf
R724
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Suid-Kaap

Baviaans Wes Guest House is op 'n plaas ongeveer 30 km van Uniondale af in die rigting van Willowmore en Baviaanskloof, 'n Wêrelderfenisgebied. Dié gastehuis bied 'n tipiese Suid-Afrikaanse vakansie-ervaring. Ba...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Suid-Kaap

Zebra Farmhouse is op 'n kommersiële plaas geleë waarop die Van der Westhuysen-gesin al vir 7 generasies boer. Dié plaas is halfpad tussen George en Oudtshoorn in die Klein-Karoo teen die Outeniekwaberge geleë. ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za