Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (30)
B&Bs (1)
Wildsplase (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (21)

Resensies van Suid-Kaap

4.2 / 5  
volgens 66 resensies
Lees regte resensies van Suid-Kaap van 66 geverifieerde gaste.
Indien jy Suid-Kaap besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Suid-Kaap.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Suid-Kaap akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as South Cape Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Suid-Kaap Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Suid-Kaap

Voorkeurvennoot
15% af Winteraanbod!
VanafR5 500
R4 675
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in De Rust, Klein-Karoo

Ribboksfontein Guest Farm is op 'n privaat wildplaas 11 km buite De Rust. Dis ideaal vir 'n gesin of groep vriende en bied 'n lieflike uitsig op die Swartberg. Dié huis beskik oor 5 kamers met slaapplek vir 10. Di...

Vanaf
R358
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

Die Knysnawoud is wêreldbekend vir sy magiese natuurskoon, donker en mistieke afsondering en reuse Geelhoutbome, party selfs meer as ’n 1000 jaar oud. Ander boomspesies sluit stinkoutbome en die wildekastaiing me...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Knysna, Tuinroete

The School in Rheenedal is 'n pragtige, gerestoureerde ou skool op 'n ou skoolplaas, ongeveer 17 km van sentrale Knysna af. Die gastehuis wat deur die eienaar bestuur word, bied 'n plaasstyl-ervaring en is die ideal...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

The View @ Kairos bied oornagverblyf aan die hange van 'n berg naby die kusdorpie, Sedgefield. Die dorp word omring met mere, sandduine, dennebome, die Swartvlei Riviermonding, en die warm Indiese Oseaan. Verblyf w...

Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

Labyrinth Lodge is op 'n plaas 16,3 km vanaf Sedgefield en 31,9 km vanaf Knysna geleë. Die lodge bied 'n toevlugsoord in die natuur waar gaste voëlgesang en 'n berg-uitsig in die verte kan geniet. Gerieflike verb...

Vanaf
R250
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Knysna, Tuinroete

Peace of Eden vegan Nature Lodge is langs 'n inheemse woud, net 15 km buite Knysna in die hartjie van die Tuinroete geleë. Die lodge is ten volle Vegan/Vegetaries en alle gaste moet hierdie etos respekteer wanneer ...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Knysna, Tuinroete

Forest Hills Self-catering Cottages is in Knysna en dis die ideale plek vir paartjies, gesinne en natuurliefhebbers wat wil ontspan. Die selfsorgverblyf is in 'n privaat, inheemse tuin en die grasperk lei na die nat...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Knysna, Tuinroete

Chosen Valley is 'n plaas-lodge wat selfsorgverblyf in 'n woud bied. Die plaas volg 'n holistiese benadering en spog met vars, onbesoedelde lug, 'n oorvloed natuur en 'n briesie wat die verkwikkende reuk van die wou...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R800
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

The Studio @ Mount View Lodge is 'n ruim, luukse selfsorg-ateljeewoonstel waar troeteldiere welkom is. Dit is ontwerp om by die plattelandse landskap in te pas en is in 'n stil, rustige en veilige omgewing wat aan g...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Knysna, Tuinroete

Woodlands Self-catering is in die prentjiemooi Rheenendal, 'n pragtige, plattelandse area met berguitsigte, inheemse woude en 'n ryk geskiedenis wat naby die Nasionale Parke, pragtige strande en net 15 minute van Kn...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Knysna, Tuinroete

Forest Heart skuil teen die Outeniekwaberge en kyk uit oor die woud- en fynbosruigtes al langs die Rheenendalpad. Ons is net 15 km van Knysna se dorpskern af. Verblyf word gebied in 'n tweeslaapkamer-houthuisie met...

Vanaf
R1 650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Knysna, Tuinroete

Cliffhanger Kothuis beskik oor 2 luukse selfsorgeenhede in Knysna op die rand van 'n skerp krans in 'n beboste vallei met skouspelagtige, onbelemmerde uitsigte op die Outeniekwaberge. Dit is slegs 15 minute se ry va...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Knysna, Tuinroete

Lazy Leopard Forest Retreat bied romantiese selfsorgkothuise en vakansie-chalets in Rheenendal Ramble op die Tuinroete. Die Outeniekwa-berge vorm die agtergrond van dié perseel, wat ook 'n uitsig oor die Knysnawoud...

Vanaf
R2 275
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Knysna, Tuinroete

Forest Valley Cottages is in Knysna in die Wes-Kaap geleë, 'n area wat bekend is vir sy natuurskoon, voetslaanroetes, branderplankry-geleenthede en ikoniese besienswaardighede soos die Tuinroete, Buffelsbaai en die...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Knysna, Tuinroete

Sanctuary Farm bied verblyf aan 'n paartjie op 'n plaas waar daar met essensiële olie-gewasse geboer word. Dit is ongeveer 15 km vanaf Knysna. Daar is slaapplek vir 2 gaste in 'n oulike, rustieke bus wat 'n dubbel...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 4 - Wys 46 tot 60

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za