Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (15)
B&Bs (1)
Selfsorg-eenhede (14)

Resensies van Suiderstrand

4.4 / 5  
volgens 28 resensies
Lees regte resensies van Suiderstrand van 28 geverifieerde gaste.
Indien jy Suiderstrand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Suiderstrand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Suiderstrand akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Suiderstrand Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Suiderstrand Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Suiderstrand

Vanaf
R869
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Overberg, Wes-Kaap

Die Rhenosterkop Rest Camp bied selfsorgverblyf in geskiedkundige grasdakkothuise op een van die oudste plase in die Strandveld. Die plaas is in 1742 gestig. Die kothuise is 31 km van die Kaap Agulhas-vuurtoring en ...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in L'Agulhas, Agulhas

Main 259 is in die klein dorpie L'Agulhas geleë, net 2 ure se ry vanaf Kaapstad. Die huis is op die strandfront met skouspelagtige uitsigte van die see. Die selfsorghuis het 4 slaapkamers en 3 badkamers en daar i...

Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Agulhas, Overberg

The Gift is 'n sonderlinge, volledig ingerigte privaat tuinkothuis met gemaklike beddens en wit linne. The Gift is 'n stukkie hemel naby die see en by 'n nasionale park in Agulhas geleë. Gaste kan van die wasdie...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Agulhas, Overberg

Hoofweg is 'n selfsorg-woonstel in die pragtige dorpie Agulhas by die mees suidelike punt van Afrika, daar waar die Atlantiese en Indiese Oseaan koppe stamp. Dié gerieflike woonstel is agter die hoofhuis geleë. H...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in L'Agulhas, Wes-Kaap

Main 82 Agulhas is in L'Agulhas, 'n kusdorpie in die Wes-Kaap van Suid-Afrika geleë. Die huis is ideaal vir 'n gesin van 6 wat op soek is na gemaklike, moderne verblyf. Die huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. D...

Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 14)
Selfsorg in Agulhas, Wes-Kaap

Tallie House is in die bekoorlike kusdorpie Agulhas. Die huis is 200 m van die strandfront af en 5 km vanaf Struisbaai se hoofstrand. Dié huis beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers en 'n gastetoilet. Twee van die...

Vanaf
R2 500
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Agulhas, Wes-Kaap

4 Wessel is 'n gerieflike selfsorghuis sowat 200 m vanaf die Agulhasstrandfront, die suidelikste dorp in Afrika. Die huis het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 1 badkamer, 'n oopplan-kombuis en 2 ...

Vanaf
R846
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in L'Agulhas, Wes-Kaap

L'Agul at Agulhas is 'n gerieflike rondawel-strandhuis, stapafstand vanaf die see en het slaapplek vir 4 gaste. Dié huis beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en...

Vanaf
R1 711
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in L'Agulhas, Wes-Kaap

Flip Flops is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorghuis met slaapplek vir 4 gaste, slegs 200 m van die see af in Agulhas, die mees Suidelikste dorpie in Afrika. Die huis beskik oor 2 slaapkamers en deel 'n badkamer ...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Agulhas, Wes-Kaap

Nautilus Huis is sentraal in Agulhas geleë en spog met 'n asemrowende uitsig op die berg, oor die see en die omliggende area. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die verblyf...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]