Geverifieerde Resensie
South Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 2056 resensies.
"Ons was teleurgestel met die dorp in die algemeen, die infrastruktuur en netheid van hoofstrand laat veel te wense oor. Rommel word duidelik nie opgetel of verwyder nie. Ons het meer as een asblik omgekeer gevind. Daar is verskeie rondloperkatte te sien. Ons het ook 'n paar keer onveilig gevoel en liewer die strand verlaat. Dit wil voorkom of die munisipale strand as oornagplek deur rondlopers gebruik word, en ons is aangeraai om nie na donker op die strand te gaan nie. Die verval is ook dan seker maar tekenend van toestande elders in land, maar mens sou verwag dat die owerhede in die gebied 'n bietjie ekstra sal doen om die kwynende toerisme te red."
"Kingsburgh is close enough to Amanzimtoti and Durban for all your shopping needs. The part that we saw was neat and quiet. The beach was clean and nice. A nice place to visit."
"Nie veel om te doen in die omgewing nie, toe ons daar was het dit baie gereën en moes maar meer Amanzimtoti en Durban toe ry om uit te kom vir die dag."
"It's a stunning place, for holidays, everything is closed by, we will definitely come back."
"Nog steeds 'n lekker plek om te besoek, daar is baie om te doen. Voel net nie meer heeltemal so veilig nie."
"Margate is 'n rustige plek en die mense is vriendelik. Selfs die motoriste is bedagsaam op die pad."
"Strande was skoon (die kant waar ons gewoon het). Als gehad wat ons benodig het (winkel gewys). Shelley Beach was net om die draai. Baie lekker area."