Geverifieerde Resensie
South Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 2056 resensies.
"Great vibe and the manner in which the Police and Wolf security is patrolling the road, gives you peace of mind."
"St Michaels on sea was 'n mooi strand, lekker naby aan Beach Wood Cottages. Ek stel voor dat julle liewers af ry as om te stap, die loop af is gevaarlik met taxis wat by die heuwel afjaag, en die parkering by st Michaels is veilig genoeg. Uvongo strand is nie so lekker nie. Vat die tyd en ry deur na Ramsgate strand. Dis 10 km van Beach Wood Cottages, die parkering is skoon en veilig, en dis 'n Blouvlagstrand. In die 10 dae het ek nie een stukkie rommel op die strand gesien nie. Dis 'n baie goeie swem- en visvangstrand."
"Definitely a place to visit and stay. We had a carefree stay. With spectacular views and lazy days on the beach. Not a care in the world. Exactly how a vacation should be. Everything and more than you could wish for."
"Die strande is mooi skoon, en die lewensredders op die strand maak dit selfs moontlik vir ouers om ook bietjie te ontspan terwyl die jongklomp baljaar."
"Margate nie heeltemal so veilig en lekker soos in die verlede nie. Gelukkig was ons verblyf nader aan Lucienstrand wat baie beter is om by te swem en dis skoner."