Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Sutherland

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sutherland bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 942 resensies.

Sutherland

Die Stal Cottage

"'n Moet-sien vir elke reisiger in daardie gebied. Besoek ook die privaat sterrewag net buite die dorp."

Sutherland

Skitterland Gastehuis

"Hier het die mense nog vrede. Weg van die gewoel en gedruis van die stad."

Sutherland

Die Heks se Huis

"From the drunken inhabitants walking the streets at all hours it seems it seems crass slurs are the anthem of the town."

Sutherland

Die Stal Cottage

"Lekker rustige dorpie. Vriendelike en behulpsame mense."

Sutherland

Sterland Skrywershuisie

"'n Moet om te besoek."

Sutherland

The Artist Cottage

"Baie interessante geskiedenis van die dorpie en pragtige geboue."

Sutherland

Raka

"Fantastiese area met goeie restaurante en gasvrye mense!"

Sutherland

Die Heks se Huis

"Een of hoogstens 2 dag bestemming."

Sutherland

Jack of the Karoo

"Sutherland was 'n aangename verrassing. Ons het al drie toere gedoen en dit was baie leersaam. Ons gaan beslis weer besoek wanneer dit sneeu."

Sutherland

Die Prokureurshuis

"Dié kerk was 'n belewenis asook Tjol se gat. Ons sterrekyk is gepootjie deur bewolkte weer."

Sutherland

Die Prokureurshuis

"Dit was op ons "bucket list" en ons het dit terdeë geniet. A.g.v. die afstand van Gauteng af sal ons nie weer Sutherland besoek nie, maar almal behoort een maal daar te draai."

Sutherland

Andromeda Gastehuis

"Lekker oornag-Karoo-dorpie."

Sutherland

Kleine Hansie Kothuis

"Sutherland is a little gem that not many know of, it is a small town with the friendliest people. The main attraction is stargazing and the Observatory, was what captured my 10 year old."

Sutherland

Klipkraal

"Pragtige skoon dorp. Ons het die besoek aan SALT en Sterland baie geniet."

Sutherland

Kleine Hansie Kothuis

"Die mense van Sutherland is baie gaaf, vriendelik en laat jou tuis voel."

Sutherland

Klipkraal

"Sal wonderlik wees as hulle die hoofstraat met mooi klippe, groot potte en inheemse plante uit die kontrei kon verfraai."

Sutherland

Settle Inn

"Die pad na die sterrewag is nie op standaard nie. Die sterrewag self is baie onnet en word nie onderhou nie."

Sutherland

Malan's Rust

"Small quiet little town. Nice restaurants and star gazing at night."

Sutherland

Jack of the Karoo

"Netjiese Karoo-dorpie. Lekker rustige atmosfeer."

Sutherland

Die Heks se Huis

"Die dorp probeer hul bes om toerisme te bevorder. Ondersteun hulle."

Sutherland

Die Prokureurshuis

"Die omgewing mooi, maar behalwe vir die Salt experience is daar nie veel anders om te doen."

Sutherland

Kleine Hansie Kothuis

"Daar was nie veel ander attraksies om te sien in die nabye omgewing van Sutherland, wat ons bewus van was nie. Ons was ongelukkig om nie na SALT te kon gaan nie, aangesien dit 'n bewolkte aand was en ons uitgemis het op die uitstappie aangesien dit gekanselleer is."

Sutherland

Malan's Rust

"Die SALT personeel is onbelangstellend, jy sukkel om uit te vind hoe dinge werk en dan gee hulle nie om of jy 1500 km gery het om te kom kyk nie. Jurg is egter 'n groot aanwins."

Sutherland

Little Artist Cottage

"Die restuarante, Planetaruim en SAAO maak 'n besoek aan die dorp 'n moet."

Sutherland

Solitude

"Geniet Sutherland altyd."

Sutherland

Jolly Jubilee

"Baie klein dorpie - sal nie langer as een dag hier vertoef nie."

Sutherland

Die Heks se Huis

"Baie aangenaam verras met Sutherland, sal beslis weer gaan kuier."

Sutherland

Sterland Annex

"Ek wil sommer môre daarheen trek!"

Sutherland

Die Heks se Huis

"Die sterrekyk en besoek aan planetarium in dorp 'n moet."

Sutherland

Die Stal Cottage

"'n Plek so naby aan my hart!"

Blad
Blad 5 - Wys 121 tot 150
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem