Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Sutherland

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sutherland bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 942 resensies.

Sutherland

Sterland Annex

"Dis baie klein en koud! Die mense is egter baie vriendelik en behulpsaam. Net jammer dieselfde kan nie gesê word van SALT se mense nie."

Sutherland

Jack of the Karoo

"Sutherland is 'n mooi, skoon en netjiese dorp. Ons het die mooie ou Kerk besoek en by 'n paar winkels ingeloer, die lokale supermark is baie goed toegerus en die diens vriendelik en hulpvaardig. By die planetaruim was daar 'n heerlike warm koppie koffie. Hoop regtig Sutherland kan verder ontwikkel as 'n gewilde toeristebestemming."

Sutherland

The Artist Cottage

"Sutherland is een van daardie plekkies wat jy moet besoek. Die mooiste kerk en ou huise. Regtig 'n pragtige plek."

Sutherland

Alien Inn

"Sutherland - sy ligging, interessante geskiedenis, karoo-omgewing, geleentehede om meer van die sterrekunde te leer en natuurlik sy intense, koue winters, bied geweldig baie aan die leergierige en nuuskierige toeris. Ons was al talle kere daar."

Sutherland

Die Heks se Huis

"Pragtige plattelandse dorpie!"

Sutherland

Die Prokureurshuis

"Dorp is 'n moet. Kan soveel meer doen en toeriste lok as mense saam staan. Museum was toe, uitstallings by teleskoop buite dorp buite werking en gelyk of laerskoolkinders dit gedoen het."

Sutherland

Kleine Hansie Kothuis

"Vir toegewyde sterrekykers is Sutherland 'n moet."

Sutherland

Die Stal Cottage

"Die besoek aan Sterland met Jurg Wagener was werklik 'n fantasie ervaring en kan dit aanbeveel."

Sutherland

Alien Inn

"Slegs die teleskope het toeriste waarde."

Sutherland

Stofkraal Gasteplaas

"Lekker plek om koud te kry."

Sutherland

Perlman House

"We loved it as we enjoy the colder weather and we enjoyed our stargazing experience that we specifically went to Sutherland for."

Sutherland

Pa se Engel

"Goeie bestemming indien jy in sterre belangstel. Weet nie of daar veel meer is nie."

Sutherland

Malan's Rust

"Dalk was ons verwagting te hoog, maar die dorp (dalk maar tekenend van ons platteland) en die besoek aan die planetarium was effe teleurstellend. Kan dalk in die kaartjie wat vir die besoek uitgereik word aandui dat dit 'n opelugtoer is en dat besoekers warm aangetrek moet wees. Sorg maar in die winter vir ekstra warm goedjies."

Sutherland

Die Heks se Huis

"Interesante plek om sterre te kyk en die teleskope te besoek."

Sutherland

Jolly Jubilee

"Baie vriendelike mense. Rustige, veilige omgewing."

Sutherland

Sterland La Pari Pari & Bay Window

"Net jammer dit het nie gesneeu nie."

Sutherland

Pa se Engel Oppi Plaas

"Not much in Sutherland to avoid any additional light pollution in the area which adds so much charm to the little town."

Sutherland

Sterland Skrywershuisie

"Baie interessante dorp en area."

Sutherland

Pa se Engel

"The tours of the Observatory are too few and closed on Sunday and public holidays, which are generally days that people would be able to do it. So more regular tours would be appreciated. Also the staff that assisted us at the planetarium were not forthcoming with information, to the point that they appeared rude. We thus booked our stargazing evening with Jurg and that was brilliant."

Sutherland

Kleine Hansie Kothuis

"Soveelste besoek. Lief die plek en omgewing. Sal weer soontoe gaan."

Sutherland

Jolly Jubilee

"Enjoyed the planetarium very much. The OK grocery store was fully stocked. The small shops were well-equipped with local treats and shop staff were friendly."

Sutherland

Stofkraal Gasteplaas

"Dagbesoek aan die Planetarium definitief te tegnies en wetenskaplik vir die algemene publiek. Sou meer van ons eie hemelruim wou sien. Aanlynbespreking en terugvoer vanaf SALT is baie onvoldoende en gebruikersonvriendelik."

Sutherland

Kleine Hansie Kothuis

"Love Sutherland."

Sutherland

Sutherland Guest House

"Skoon dorp! Veilig met geen uitdagings!"

Sutherland

Malan's Rust

"Loved seeing the stars, quaint shops. The planetarium has an informative show."

Sutherland

Primrose Cottage

"A definite item on one's bucket list! A historical and educational experience/vacation."

Sutherland

Malan's Rust

"As jy in Sutherland is, gaan kuier vir Jurg by Sterland. Hy doen elke aand sterrekyk wat besonders is."

Sutherland

Die Stal Cottage

"Pragtige plek."

Blad
Blad 6 - Wys 151 tot 180
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem