Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (233)
B&Bs (3)
Lodges (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (11)
Selfsorg-eenhede (217)

Resensies van Table View

4.6 / 5  
volgens 138 resensies
Lees regte resensies van Table View van 138 geverifieerde gaste.
Indien jy Table View besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Table View.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Table View akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Table View Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Table View Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 990
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bloubergstrand, Table View

The Beach House is in Table View, Bloubergstrand en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en trekpleisters. Die huis beskik oor 2 slaapk...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R995
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bloubergstrand, Table View

Coral Beach Accommodation and Tours is 'n gemeubileerde selfsorgwoonstel in die Coral Beach-kompleks in die gewilde vakansie-bestemming, Bloubergstrand. Ons bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir gesinne wat met hul...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 100
R880
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Table View

Son, See, en Sundowners is in Bloubergstrand geleë. Dié puik woonstel bied lieflike uitsigte op Tafelberg en Robbeneiland. Die woonstel bestaan uit een slaapkamer, 'n en suite-badkamer met 'n stort, sitkamer, kom...

10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 250
R1 125
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bloubergstrand, Table View

Bliss by the Beach is 'n groot, luukse selfsorgwoonstel wat in Bloubergstrand, slegs 150 m van die strand se houtpromenade af geleë is. Hier het gaste 'n uitsig oor die Atlantiese Oseaan en is geseën met 'n prag...

10% af Winteraanbod!
VanafR695
R626
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Table View

OceanView A301B is 'n enkelwoonstel in 'n veilige gebou in Table View, Kaapstad. Die slaapkamer bied 'n pragtige uitsig oor die see. Die eenheid is oopplan en het 'n koningingrootte-bed en 'n groot platskerm-TV met...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Table View

E59 Dolphin Beach is 'n moderne tweeslaapkamer-selfsorgwoonstel in die Dolping Beach-woonstelkompleks in Bloubergstrand. Dis ongeveer 20 minute se ry vanaf Kaapstad se middestad asook die V&A Waterfront. Die kompl...

20% af Weeksdae!
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Table View

401 La Cabina is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Bloubergrant in Kaapstad naby Blouberg se strand. Die smaakvolle woonstel het 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stor...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Lodge in Table View

Bloubergstrand Lodge is in Table View naby Blouberg. Dié area bied pragtige sandstrande en 'n uitsig op Tafelberg en Robbeneiland. Dié lodge bied verblyf in 'n moderne selfsorghuis en 3 aparte dubbelkamers. Die ...

Vanaf
R520
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Table View

SaltyCrax Backpackers is omtrent 500 m vanaf Blouberg se pragtige strande en is die perfekte plek om die prentjiemooi uitsig op Tafelberg te geniet. Ons is 20 minute se ry en 40 minute op die busroete van die middes...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bloubergstrand, Table View

3 Palms Luxury Cottage verwelkom jou in 4-ster-gegradeerde selfsorg- of B&B-verblyf. Ons is geleë in Bloubergrant, 'n uiters privaat, goed gevestigde en gesogte woonbuurt van Kaapstad. Ons is slegs 'n paar minute s...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Table View akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za