Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (233)
B&Bs (3)
Lodges (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (11)
Selfsorg-eenhede (217)

Resensies van Table View

4.6 / 5  
volgens 138 resensies
Lees regte resensies van Table View van 138 geverifieerde gaste.
Indien jy Table View besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Table View.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Table View akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Table View Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Table View Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Table View

The Palms is ‘n selfsorghuis in ‘n kompleks in Table View, Kaapstad. Dis naby Blouberg se vlieërbranderry-strand en ander trekpleisters in die omgewing. Dié huis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke k...

Vanaf
R1 099
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Table View

Portico Apartment is in die Portico-kompleks in Table View geleë en net 80 m van die strand af. Dit bied 'n lieflike uitsig oor die see en op Tafelberg oorkant die baai. Dié woonstel het slaapplek vir 4 en beski...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bloubergstrand, Table View

Seaspray A306 is 'n selfsorgwoonstel in Bloubergstrand wat ideaal is vir gaste wat Kaapstad en die omliggende omgewing wil verken. Die goue strand is ideaal vir watersport soos vlieërbranderry en seilplankry. Gaste...

Vanaf
R1 225
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Table View

Dolphin Views Beach Apartment is 'n tweeslaapkamerwoonstel in Table View. Dié woonstel bied 'n uitsig oor die see en op Tafelberg en is oorkant die pad van 'n gewilde strand vir vlieërbranderry en branderplankry. ...

10% af Winteraanbod!
VanafR1 100
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Table View

Die 7th Wonder Guest House is baie trots op sy naam wat hy by Tafelberg gekry het. Tafelberg is in 2012 as een van die 7 Wonders van die Wêreld aangewys. Kaapstad is aangewys as die 8ste beste bestemming die wêrel...

25% af Winteraanbod!
VanafR706
R530
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Table View

Table View Lodge is net 5 minute van die strand af en bied gerieflike, topgehalte-selfsorgverblyf in Table View naby die gewilde Big Bay, Bloubergstrand en verskeie restaurante en winkelsentrums. Die lodge bied pr...

15% af Winteraanbod!
VanafR900
R765
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Table View

Blue Atlantic Terraces is 'n gemeubileerde ateljeewoonstel met 'n gedeeltelike see-uitsig in Table View. Die oopplan-woonstel het 'n privaat ingang wat met 5 trappe bereik word. Die woonstel het 'n koningingrootte-...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Table View

604 Nautica is 'n selfsorgwoonstel op die Nautica-kompleks se sesde verdieping oorkant Dolfynstrand in Bloubergstrand. Die woonstel bied 'n lieflike uitsig op Tafelberg, die Atlantiese Oseaan en Robbeneiland wat van...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Table View

605 Nautica is 'n selfsorg-woonstel op die 6de vloer van die Nautica-kompleks, reg oorkant die pad van Dolphin Beach. Die woonstel bied 'n ongelooflik uitsig vanaf die patio op Tafelberg, Robbeneiland en oor die Atl...

35% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR890
R534
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bloubergstrand, Table View

Beachfront Capetown Apartment is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in SeaSpary, 'n veilige kompleks in Bloubergstrand. Dié woonstel is net oorkant Blouberg se wit strand en bied 'n onbelemmerde uitsig op oor Robbeneilan...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Table View akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za