Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (233)
B&Bs (3)
Lodges (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (11)
Selfsorg-eenhede (217)

Resensies van Table View

4.6 / 5  
volgens 138 resensies
Lees regte resensies van Table View van 138 geverifieerde gaste.
Indien jy Table View besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Table View.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Table View akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Table View Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Table View Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Table View

185 Arum Road is 'n ruim selfsorghuis vir 10 gaste in Table View. Die huis beskik oor 4 slaapkamers en deel badkamergeriewe wat 'n bad en 'n stort insluit. Een van die slaapkamers het 'n dubbelbed en 2 van die and...

20% af Aanbod!
VanafR850
R680
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Table View

The Courtyard Blouberg is 'n selfsorg-dorpshuis wat in Table View, 'n woonbuurt op die strandfront in Kaapstad geleë is. Dié huis is naby die strand, restaurante, winkelsentrums en MyCiTi-bushaltes. Die verblyf ...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 149
R919
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Bloubergstrand, Table View

Snoesige & Stylvolle Strand Woonstel is in Bloubergstrand geleë en is ideaal vir branderplankryers, paartjies en gesinne. Dié woonstel het slaapplek vir 3 en het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die privaat badkamer ...

Vanaf
R940
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Table View

Malata Beachfront Condo 27 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel in Bloubergstrand. Die woonstel het 'n balkon met 'n lieflike uitsig oor die see en dit is naby winkels, restaurante en openbar...

Winter-
aanbod!
Vanaf
R630
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Table View

Sunset Studio 11 is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in 'n veilige kompleks in Bloubergstrand, Kaapstad. Dié ateljee-woonstel beskik oor 'n kombuisie, slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie is toegerus met '...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Table View

Arum Field is 'n baie stil en rustige gastehuis in 'n vreedsame en luukse omgewing. Die eiendom het 'n pragtige tuin met 'n swembad en vermaakarea met braaigeriewe. Die instansie is rolstoelvriendelik. Verblyf word...

Vanaf
R1 145
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bloubergstrand, Table View

Horizon Bay 1206 by CTHA is 'n stylvolle selfsorg-woonstel in 'n veilige gebou in Bloubergstrand. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf met lieflike uitsigte naby verskeie besienswaardighede. ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bloubergrant, Table View

Dipidax Cottage is 800 m van Bloubergstrand af en bied basiese selfsorgverblyf aan vir 4 gaste. Dié eenheid het 'n privaat ingang en beskik oor 'n kamer met 'n dubbelbed. Daar is 2 enkelbeddens in die L-vormige s...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bloubergstrand, Table View

Kariba on Athens bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n lieflike, volledig gemeubileerde woonstel in Bloubergstrand. Die woonstel is in die Kariba-kompleks en is stapafstand van die bekende Kite-strand. Die woonstel ...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Table View

Portico is 'n moderne en smaakvol versierde woonstel oorkant die pad van die strandfront in Table View. Die woonstel het ononderbroke uitsigte oor die see en op Tafelberg. Daar is slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapka...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Table View akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za