Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (24)
B&Bs (4)
Hotelle (1)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (13)

Resensies van Tamboerskloof

4.5 / 5  
volgens 23 resensies
Lees regte resensies van Tamboerskloof van 23 geverifieerde gaste.
Indien jy Tamboerskloof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Tamboerskloof.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tamboerskloof akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Tamboerskloof Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Tamboerskloof Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Tamboerskloof

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Upper Gardens, Wes-Kaap

180 Degrees of Splendour is 'n smaakvol gemeubileerde woonstel in 'n veilige gebou in die Tuine. Dit is ideaal vir 'n individu wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie besienswaardighede in Kaapstad se mid...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Tuine, Wes-Kaap

iKhaya on Kloof is ’n ateljeewoonstel op die onderste verdieping wat slaapplek bied aan 4 gaste en is ideaal geleë en Kaapstad se bekende Kloofstraat. Dié oopplan-woonstel het ’n koningingrootte-bed en ’n ...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Tuine, Wes-Kaap

The Parkhouse bied stylvolle, moderne kamers met groot, gerieflike beddens, sagte linne en luukse storte, in die hartjie van Gardens in Kaapstad se middestad. Park- en Kloofstraat is so naby jy kan stap na byna al d...

Vanaf
R1 196
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Tuine, Wes-Kaap

Kelvin Cottage is in Kelvinstraat in die pragtige Tuine in Kaapstad. Dié kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en lei na 'n sonnige binnehof met 'n uitsig op...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR3 500
R3 150
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Tuine, Wes-Kaap

The Kloof Penthouse is 'n selfsorgwoonstel wat in die Kaapse middestad geleë is. Daar is slaapplek vir 6 volwassenes en dis lekker naby verskeie sakegeriewe en vermaak. Dié woonstel is op 'n veilige gebou se boon...

Vanaf
R1 760
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tuine, Wes-Kaap

Langholm is 'n ateljeewoonstel in 'n veilige gebou in Kaapstad se middestad. Die gebou is ideaal geleë naby verskeie sake- en ontspanningsgeriewe. Die smaakvol versierde ateljeewoonstel is op die tweede verdiepin...

Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
Lodge in Upper Gardens, Wes-Kaap

Gap Lodge is weggesteek teen die hellings van Tafelberg, in Tamboerskloof. Dit is halfpad tussen die Kaapse middestad en die majestueuse Tafelberg. Ons is binne maklike stapafstand vanaf die modieuse en lewendige Kl...

Vanaf
R7 815
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Tuine, Wes-Kaap

Newport Villa is 'n pragtige versierde huis met 'n uitsig op die berge en is in Gardens geleë. Daar is slaapplek vir 8 gaste. Dié huis is gerieflike gemeubileer vir 'n familie of 4 paartjies en beskik oor 4 slaap...

Vanaf
R1 695
per nag (plek vir 2)
Hotel in Tuine, Wes-Kaap

Hippo is 'n eksklusiewe boetiekhotel wat in die hartjie van Kaapstad geleë is. Dit bied die gerief van 'n sentrale ligging en die uitstekende diens van superieure verblyf. Verblyf word gebied in 20 dubbelkamers en...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Tuine, Wes-Kaap

Kloof Street Apartment is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Kloofstraat in Tuine, Kaapstad. Die kompleks is ook naby verskeie kuierplekke. Die woonstel is ten volle gemeubileer en bied slaapplek aan 2 ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Tamboerskloof akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za