Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (27)
B&Bs (4)
Hotelle (1)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (16)

Resensies van Tamboerskloof

4.4 / 5  
volgens 21 resensies
Lees regte resensies van Tamboerskloof van 21 geverifieerde gaste.
Indien jy Tamboerskloof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Tamboerskloof.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tamboerskloof akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Tamboerskloof Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Tamboerskloof Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 935
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tamboerskloof

Chic Views is 'n selfsorgkothuis wat in Tamboerskloof in Kaapstad geleë is. Die perseel is aan die voorheuwels van Seinheuwel geleë en bied slaapplek vir 'n paartjie. Die kothuis is stylvol en volledig ingerig. D...

Vanaf
R14 285
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Tamboerskloof

De Hoop bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n lieflike, ruim vierslaapkamerhuis in Tamboerskloof. Die huis is in 'n stil straat met 'n pragtige uitsig op Tafelberg en oor die middestad geleë. Die stylvolle huis bie...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tamboerskloof

Radium Hall Guest House is geleë teen Leeukop se hang by Kaapstad en het asemrowende uitsigte op Tafelberg. Hierdie moderne huis is onlangs gebou en stylvol versier met 'n eenvoudige moderne argitektuur, pragtige a...

Vanaf
R0
per nag, vir 0 mense
Hotel in Tamboerskloof

Die Cape Milner is geleë in Tamboerskloof 'n byderwetse woonbuurt aan die voet van die ontsagwekkende Tafelberg. Hierdie boetiekhotel bestaan uit 57 kamers wat ontwerp is om absolute gerief en ontspanning in 'n mo...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tamboerskloof

Cape Hideaway is 'n selfsorgwoonstel in Tamboerskloof teen Leeukop se hang in Kaapstad langs Gardens en die Bo-Kaap. Dit is een van die woonbuurte in die stadskom. Cape Hideaway het 1 badkamer, 'n oopplan-kombuis ...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Tamboerskloof

Lion's Head Cottage is 'n bekoorlike kothuisie in Tamboerskloof met ongelooflike uitsigte op Tafelberg en die stad. Die eenheid bied slaapplek vir 5 mense in 3 slaapkamers en dit het 2 badkamers. Daar is 'n stel tr...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Tamboerskloof

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tuine, Wes-Kaap

Mountain View Corner is 'n lieflike selfsorgwoonstel vir 2 gaste in Tuine. Die oopplan-woonstel bied 'n pragtige uitsig op Tafelberg en het 'n klein balkon, 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-ba...

Vanaf
R20 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Tuine, Wes-Kaap

Heatherfield House is 'n pragtige en klassieke selfsorg-villa wat met uitsigte oor die berg en die stad spog. Die huis is in 1895 opgerig en deur Sir Herbert Baker ontwerp. Heatherfield House is in die bedrywige voo...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Upper Gardens, Wes-Kaap

The Lions is 'n ruim en onlangs opgeknapte dubbelverdieping, Victoriaanse instansie geleë in die boomryke voorstad van Tamboerskloof wat pragtige uitsigte oor Tafelberg en Leeukop bied. Ons het die huis se ouwêre...

Vanaf
R1 320
per nag (plek vir 2)
Hotel in Tuine, Wes-Kaap

Cloud 9 Boutique Hotel & Spa is aan die voet van Tafelberg in die hartjie van Tamboerskloof geleë. Ons is stapafstand van 'n verskeidenheid byderwetse winkels, kroeë, koffiewinkels en restaurante in Kloof- en Lang...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Tamboerskloof akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za