Geverifieerde Resensie

The Island

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in The Island bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 5 resensies.

Hersham, The Island

A Bit of Home

"Die mooiste, skoonste, goed versorgde dorpie wat ek al gesien het. Ek is verlief op die area. Lekker naby Hartenbos en Mosselbaai. "

Hersham, The Island

A Bit of Home

"Skoon, mooi en netjies."

Hersham, The Island

A Bit of Home

"Het ongelukkig nie tyd gehad om te eksploreer nie. Dit is 'n sentrale Suid-Kaap bestemming tussen George en Mosselbaai en vanselfsprekend 'n baie mooi omgewing met 'n groot verskeidenheid toeriste-aantreklikhede. "

Hersham, The Island

A Bit of Home

"Pragtige plek en naby die see!"

Hersham, The Island

A Bit of Home

"Natuurskoon en rustige area."

Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang