Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (128)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (127)

Resensies van Thompsonsbaai

4.5 / 5  
volgens 61 resensies
Lees regte resensies van Thompsonsbaai van 61 geverifieerde gaste.
Indien jy Thompsonsbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Thompsonsbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Thompsonsbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Thompson's Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Thompsonsbaai Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Willard's Beach, Thompsonsbaai

Kenwyn on Sea 107 is 'n luukse selfsorgwoonstel met slaapplek vir 8 reg voor op die Willard-strand in Ballito. Dié woonstel beskik oor 3 kamers met see-uitsigte, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea wat na 'n balkon...

Vanaf
R3 300
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Simbithi Eco Estate, Thompsonsbaai

Simbithi Eco Estate - Sabuti bied kwaliteit verblyf in Ballito vir ’n familie of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die woon...

Spesiale Aanbod!
VanafR4 000
R3 200
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Willard's Beach, Thompsonsbaai

5 Kudu Ballito is perfek geleë oorkant Willard's Beach in Ballito. Die huis is ruim met genoeg plek om gaste te onthaal en is stapafstand vanaf 'n klein inkopiesentrum en 'n hotel. Verblyf is beskikbaar in 5 slaa...

Vanaf
R1 415
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Thompsonsbaai

The Island 2 is 'n vakansiewoonstel in Chaka’s Rock, ook bekend as Shaka’s Rock. Dit is net 5 km noord van Ballito aan die Dolfynkus van KwaZulu-Natal. Die eenheid is op die grondvloer geleë en word deur 'n p...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Dolfynkus, Thompsonsbaai

Dolphin Escapes is 'n selfsorg-woonstel in Ballito. Dis 1.5 km vanaf die gewilde Willard-strand. Die woonstelblok is in 'n rustige, tropiese tuin geleë en spog met 2 verfrissende swembaddens en 'n braai-area onder ...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shaka's Rock, Thompsonsbaai

Beachfront Apartment with Stunning Views bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel met lieflike uitsigte oor die see. Die woonstel is op die grondverdieping in 'n veilige kompleks in Shaka's Rock, ...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Shaka's Rock, Thompsonsbaai

Villa Flamenco 10 is 'n vakansie-selfsorgeenheid met 2 slaapkamers in Shaka's Rock, KwaZulu-Natal. Shaka's Rock lê aan die pragtige Dolfynkus teen die Indiese Oseaan, net 5 km noord van Ballito. Die woonstel is ook...

Vanaf
R1 690
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Willard's Beach, Thompsonsbaai

Akrotiri is een van die 6 dorpies in die bekende Santorini-kompleks in Ballito. Die kompleks bied direkte toegang tot die strand, 6 swembaddens, tennisbane, sekuriteit, pragtige tuine en ekstra geriewe soos 'n karav...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Shaka's Rock, Thompsonsbaai

Pebble Beach is 'n selfsorgvakansiewoonstel in Shaka's Rock aan die Dolfynkus net 50 km noord van Durban. Die woonstel het slaapplek vir tot 2 volwassenes en 2 kinders of vir 3 volwassenes, en beskik oor 1 slaapka...

Vanaf
R1 040
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Shaka's Rock, Thompsonsbaai

Ocean Gorge is in Salt Rock langs 'n kloof geleë en spog met panoramiese uitsigte oor die see vanaf die patio's van al die eenhede. Verblyf word aangebied in 4 woonstelle, waarvan 3 troeteldiervriendelik is indie...

Vanaf
R1 535
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Thompsonsbaai

Perissa 38 is 'n selfsorg-vakansiewoonstel wat in Ballito geleë is. Ballito is een van KwaZulu-Natal se mooiste kus-areas met ongerepte strande en lekker warm water. Dié ruim woonstel bied slaapplek aan tot 6 ga...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shaka's Rock, Thompsonsbaai

32 Akrotiri Santorini is 'n sonnige, ruim selfsorgwoonstel op die grondvloer van die weelderige Santorini-kompleks aan die Dolfynkus noord van Durban. Dié kompleks skuil in 'n pragtige, lowerryke tuin en bied direk...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 950
R1 755
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Thompsonsbaai

9 Chaka Sands is ’n selfsorgwoonstel met 2 verdiepings in ’n stil kompleks in Shaka's Rock met direkte toegang tot die privaat Catfish-strand slegs 'n paar meter weg. Dié duplekswoonstel bied slaapplek aan 6 ...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Shaka's Rock, Thompsonsbaai

66 Chaka's Cove is 'n toegeruste selfsorg-eenheid in 'n veilige kompleks sowat 50 m vanaf Shaka's Rockstrand se getypoel af. Dié woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. D...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Thompsonsbaai

20 Perissa Villa is 'n selfsorgwoonstel in die Santorini-landgoed in Shaka's Rock aan die Dolfynkus, sowat 50 km noord van Durban af. Alhoewel Ballito, wat net sowat 5 km suid van Shaka's Rock is, heelwat meer gewil...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR3 200
R2 880
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Thompsonsbaai

The Villas 4 is 'n selfsorgvilla in Shaka's Rock met direkte toegang tot die semi-privaat Catfishstrand. Die boonste eenheid het 'n ongelooflike 180° see-uitsig van die groot stoep af. Die leefarea, kombuis, eetkam...

Vanaf
R3 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shaka's Rock, Thompsonsbaai

15 Villa Flamenco bied selfsorgverblyf in 'n smaakvolle drieslaapkamerwoonstel met 'n see-uitsig. Die woonstel is op die grondvloer van Shaka's Rock, 'n kompleks teen die strand, en het direkte toegang tot die stran...

Vanaf
R1 280
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Shaka's Rock, Thompsonsbaai

Villa Flamenco 14 is 'n selfsorg-vakansiewoonstel met 2 slaapkamers wat in Shaka's Rock in KwaZulu-Natal geleë is. Shaka's Rock is 'n kusbuurt langs die Indiese Oseaan aan die beeldskone Dolfynkus, net 5 km noord v...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Willard's Beach, Thompsonsbaai

47 Perissa is ‘n vakansiewoonstel in ‘n kuskompleks in Willard Beach, Ballito. Dié dorpie is die ideale bestemming vir diegene wat op soek is na ‘n ontspanne kuswegbreek met uitgestrekte sandstrande.. Dié w...

15% af Aanbod!
VanafR2 300
R1 955
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Thompsonsbaai

Chaka Terraces is in Salt Rock geleë en bied luukse verblyf vir 'n gesin of vriendegroep. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Dié woonstel beskik oor 4 kamers en h...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 61 tot 80

Welkom by die Thompsonsbaai akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Ballito blad indien jy na meer Ballito akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za