Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (128)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (127)

Resensies van Thompsonsbaai

4.5 / 5  
volgens 61 resensies
Lees regte resensies van Thompsonsbaai van 61 geverifieerde gaste.
Indien jy Thompsonsbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Thompsonsbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Thompsonsbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Thompson's Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Thompsonsbaai Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Thompsonsbaai

18 The Islands is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Chakas Rock naby Ballito. Dié woonstel het toegang tot 'n gemeenskaplike randvloeiswembad en 'n groot stoep met 'n see-uitsig. Die kompleks het net 2 ...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Thompsonsbaai

Maratea 16 is in 'n rustige veiligheidskompleks in die kusdorp Ballito geleë. Dié eenheid op die onderste verdieping het 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en ...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Thompsonsbaai

Blissful Ballito View bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n vierslaapkamerhuis wat smaakvol versier is en het lieflike uitsigte. Blissful Ballito View is in die veilige Sea Haven-kompleks in Ballito geleë. Die w...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Simbithi Eco Estate, Thompsonsbaai

Stunning Ilala Apartment bied selfsorgverblyf op die veilige Simbithi Eko-landgoed aan die Noordkus. Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer en tweede s...

Vanaf
R1 595
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Thompsonsbaai

97 Chakas Cove is 'n selfsorg-dakwoonstel in 'n veilige kompleks oorkant die strand in Shaka's Rock, Ballito. Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis, ...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Willard's Beach, Thompsonsbaai

La Ballito 902 is 'n netjiese en lugtige selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou oorkant die strand. Die naaste strand is sowat 150 m weg en die Willard's swemstrand is 300 m weg. Die perseel van La Ballito spog met 2 ...

Vanaf
R4 600
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Willard's Beach, Thompsonsbaai

Villa St Clair is 'n bekoorlike vakansiehuis wat uitkyk oor 'n privaat strand in Ballito. Niks kan vergelyk word met dié skilderagtige see-uitsig nie. Dié dorp skuil tussen die oneindige suikerriet, KwaZulu-Natal...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shaka's Rock, Thompsonsbaai

Chakas Cove Seaside Home from Home bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerwoonstel met lieflike see-uitsigte. Die woonstel is op die grondverdieping van 'n veilige kompleks in Shaka’s Rock en het 'n u...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shaka's Rock, Thompsonsbaai

13 Skiathos is 'n gerieflike selfsorgwoonstel vir 6 gaste op die seefront van Shaka's Rock en bied pragtige see-uitsigte. Dié luukse woonstel op die derde verdieping het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, 'n ...

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Thompsonsbaai

13 Pyrgos is 'n selfsorgwoonstel op die grondvloer in Santorini Estate in Shaka's Rock aan die Dolfynkus, net 5 km noord van Durban. 13 Pyrgos is 'n grondvloerwoonstel met slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers. D...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Welkom by die Thompsonsbaai akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Ballito blad indien jy na meer Ballito akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za