Indien jy Thompsonsbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Thompsonsbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Thompsonsbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Thompson's Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Thompsonsbaai akkommodasie
Bladsy 7 - 298 lekke plekke om te bly
Pelicans Pad @ Chaka's Cove 48 is 'n luukse selfsorgwoonstel wat op die boonste verdieping in die veilige Chakas Co...
42 Chaka's Cove is 'n selfsorgwoonstel in Ocean-rylaan in Shaka's Rock aan die Dolfynkus. Dit is minder as 50 km no...
Mama Mia 3 het 'n uitsig oor Thompson-strand in Ballito. Die pragtig eenheid bied 'n strand- en see-uitsig en is di...
Dolphin View bied selfsorgverblyf in 'n vakansiewoonstel in Chaka's Cove aan die Dolfynkus. Dit is ideaal vir 'n kl...
Santorini 32 Kallisti Santorini Estate is in 'n Grieks-geïnspireerde kompleks met 'n ontwerp van Santorini, gebou i...
32 Martinique is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in Shaka's Rock, 'n dorp wat net 25 km vanaf King Shaka Internasional...
Santorini is aan die Noordkus van Natal in die hartjie van Ballito geleë en die landgoed is ontwerp om die bekoring...
Pebble Beach 6 is op 'n rotsagtige krans geleë en het 'n trap na die rotspoele en Chaka's Rock se getypoel. Pebble...
Chakas Cove 8 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks wat tussen Ballito en Salt Rock skuil. Dit is ...
Seaside Serenity is in 'n inheemse duinbos geleë en is 'n gesinshuis op die strand wat 'n unieke en rustige vakansi...