Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (128)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (127)

Resensies van Thompsonsbaai

4.5 / 5  
volgens 61 resensies
Lees regte resensies van Thompsonsbaai van 61 geverifieerde gaste.
Indien jy Thompsonsbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Thompsonsbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Thompsonsbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Thompson's Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Thompsonsbaai Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Thompsonsbaai

Vanaf
R1 175
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Willard's Beach, Ballito

Bermuda 302 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Ballito. Dié woonstel is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf met lieflike see-uitsigte naby die strand en ander besienswaardighede. ...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Willard's Beach, Ballito

Bermuda 303 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Ballito. Dié woonstel is ideaal vir 'n gesin op soek na gerieflike verblyf met pragtige see-uitsigte, naby die strand en verskeie ander doendinge. Die ...

Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Willard's Beach, Ballito

Bermuda is reg teen die hoofstrand in Ballito geleë met 'n lieflike see-uitsig vanaf die balkon en slaapplek vir 6 gaste. Die woonstel is gemaklik ingerig en beskik oor 3 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n stort d...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Willard's Beach, Ballito

Bermuda 202 is 'n woonstel in 'n veilige strandfront-kompleks in Ballito. Dié prentjiemooi dorp spog met lang, uitgestrekte strande en is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek l...

Vanaf
R3 950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Willard's Beach, Ballito

The Ocean View Penthouse is ideaal geleë in 'n veilige kompleks teen die strand in Ballito. Hierdie privaat dakwoonstel is naby al die doendinge in die dorp geleë, so dis die perfekte bestemming vir 'n onvergeetli...

Vanaf
R1 175
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Willard's Beach, Ballito

Bermuda 505 is 'n woonstel in 'n veilige seefrontkompleks in Ballito by Willard Beach. Dié prentjiemooi dorpie spog met lang strande en is die ideale bestemming vir gaste wat opsoek is na 'n rustige wegbreek by die...

Vanaf
R995
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Shaka's Rock, KwaZulu-Natal

Shaka's Seat bied selfsorgverblyf en is langs Ocean Drive in Shaka's Rock aan die Dolfynkus geleë en dis minder as 50 km noord van Durban. Verblyf word aangebied in 6 ruim selfsorg-suites wat oor die see uitkyk, e...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Willard's Beach, Ballito

La Ballito By Willards is in Ballito en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende op die vierde verdieping. Die gebou word via 2 hysbakke of trappe bereik. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, r...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Willard's Beach, Ballito

La Montagne is 'n oordhotel en spa wat luukse selfsorgwoonstelle in Ballito aan die Dolfynkus net 15 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe bied. Ballito is een van KwaZulu-Natal se voorste kusgebiede met pragti...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Willard's Beach, Ballito

La Ballito Apartment is in 'n sekuriteitskompleks in Ballito. Die kompleks is oorkant die pad van Willard-strand en is naby verskeie geriewe en besienswaardighede in die area. Die woonstel is op die 10de verdiepin...

Vanaf
R799
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Ballito, Dolfynkus

Lofts on Lorna is 'n gastehuis in die rustige Lornalaan in Ballito aan die Dolfynkus in KwaZulu-Natal. Beide kort- en mediumtermynverblyf, asook vakansieverblyf word in dié gastehuis gebied. Verblyf word in 4 knus...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Willard's Beach, Ballito

La Ballito 603 bied selfsorgverblyf in 'n vakansiewoonstel in die kusdorpie Ballito. Die prentjiemooi dorp is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n rustige kuswegbreek met lang strande. Dié woonstel het slaapple...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Willard's Beach, Ballito

305 La Ballito bied selfsorgverblyf in ’n veilige kompleks in Ballito. Die kompleks is naby Willard-strand en ander besienswaardighede in die area. Die woonstel is op die boonste verdieping, bied slaapplek aan 2 ...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Ballito, Dolfynkus

Villa Leonora 64 is in Ballito en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis ook naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die verblyf beskik oor 2 eenheden op 'n...

Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Dolfynkus, Ballito

La Montagne 56 is 'n selfsorgvakansiehuis wat in Ballito aan die KwaZulu-Natalse Dolfynkus geleë is. Dié eenheid is 50 m van die strand af en spog met pragtige see-uitsigte. Die kompleks is naby verskeie winkels, ...

Vanaf
R955
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Willard's Beach, Ballito

La Ballito 302 is 'n selfsorgwoonstel wat in die kusdorp Ballito geleë is. Dié prentjiemooi dorp is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na ’n rustige seevakansie en spog met lang, uitgerekte strande. ...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Ballito, Dolfynkus

La Residence is ’n gastehuis in Ballito wat deur die eienaar bestuur word. Die gastehuis is sowat 500 m vanaf Willard Beach, restaurante, en ander besienswaardighede in die area. Verblyf word in 2 eenhede gebie...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Ballito, Dolfynkus

Ballito's Best Kept Secret bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in die kusdorp Ballito. Dié prentjiemooi dorp is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n rustige kuswegbreek met lang strande. ...

Vanaf
R1 180
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Willard's Beach, Ballito

La Ballito 7G is 'n selfsorgvakansiewoonstel in die kusdorp Ballito, naby Willard Beach. Die skilderagtige dorpie is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne vakansie by die see en spog met 'n ...

Vanaf
R980
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Willard's Beach, Ballito

19 Casablanca Beach Penthouse is 'n selfsorgwoonstel op Ballito se strandfront en promenade met direkte strandtoegang. Dié tripelverdiepingwoonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkam...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 161 tot 170

Welkom by die Thompsonsbaai akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Ballito blad indien jy na meer Ballito akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za