Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (17)
Lodges (12)
Selfsorg-eenhede (5)

Resensies van Thornybush Game Reserve

3.7 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Thornybush Game Reserve van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Thornybush Game Reserve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Thornybush Game Reserve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Thornybush Game Reserve selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Thornybush Game Reserve Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Thornybush Game Reserve Selfsorg-eenhede

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R2 400
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Hoedspruit, Thornybush Game Reserve

Kingfisher Creek het 'n pragtige ligging, naby die Orpen-hek van die Nasionale Krugerwildtuin, die Panorama-roete wat die Blyderivier-canyon en die toeristebestemming, Hoedspruit insluit. Kingfisher Creek is in Gue...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Thornybush Game Reserve

Buffaloland is 'n wildplaas wat deur die Vastapane-familie besit word en is in 1998 gestig om Afrika se natuurerfenis te bewaar en 'n eksklusiewe Afrika-ervaring te bied. Aangesien Buffaloland net 'n klipgooi vanaf...

Vanaf
R1 660
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Thornybush Game Reserve

Buffaloland-wildsplaas is in privaat besit en is in 1998 deur die Vastapane-familie gestig. Die instansie is daarop gerig om Afrika se natuurlike nalatenskap te bewaar, terwyl dit terselfdertyd 'n eksklusiewe Afrik...

Vanaf
R17 050
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Thornybush Game Reserve

Avoca Private Bush Camp is ’n safari-oord vir vriende en familie in die Timbavati Natuurreservaat. Die reservaat is by die Krugerwildtuin, maar is op privaat eiendom wat ’n eksklusiewe safari-ervaring bied. Dié...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Thornybush Game Reserve

Kataza Bushveld Chalet is op 'n 10 hektaar-wildplaas geleë en daar is talle wild-lodges in die omgewing. Saans kan 'n mens die leeus en die hiënas hoor. Dit is veilig om bergfiets te ry en te stap en die rooibokke...

Verwyder Filters

Jy sien net 5 uit die moontlike 17 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 50 km vanaf Thornybush Game Reserve

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kruger tot Canyons, Limpopo

Bona Ntaba Lodge is naby Hoedspruit op 'n privaat wildreservaat geleë en bied aan gaste die geleentheid om die atmosfeer van die Suid-Afrikaanse bosveld by 'n rustige lodge te ervaar. Die lodge het 4 unieke boomhu...

Vanaf
R5 940
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Kruger tot Canyons, Limpopo

Khula's Cottage omgewingsvriendelike selfsorg-kothuis met ontbyt ingesluit, in 'n unieke area naby die Hoedspruit-sentrum vir bedreigde diere. Khula's Cottage is in sy eie omheinde en beskermde area geleë en bied '...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Kruger tot Canyons, Limpopo

Hierdie selfsorg-kothuis is in die middel van die bos in die Hoedspruit Bedreigde Spesies Sentrum geleë. Lê snags in jou bed en luister na die majestueuse brul van die leeu! Sebeka het drie slaapkamers (met 'n du...

Vanaf
R17 840
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Klaserie Privaat Wildreservaat, Mpumalanga

Camp George is in die Klaserie Privaat Natuurreservaat langs die Krugerwildtuin geleë en bied gesinne, vriende en klein korporatiewe groepe wat op soek is na 'n privaat wild-ervaring. Camp George het slaapplek vir...

10% af Winteraanbod!
VanafR800
R720
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hoedspruit, Limpopo

Leadwood Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf in 2 spoggerige bosveld-lodges in 'n stil, eksklusiewe, afgesonderde gedeelte van Hoedspruit Wildreservaat waar die wild vrylik rondloop. Die hoofbosveldlodge word om...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons hoof akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]