Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Touwsrivier

3 / 5  
volgens 6 resensies
Lees regte resensies van Touwsrivier van 6 geverifieerde gaste.
Indien jy Touwsrivier besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Touwsrivier.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Touwsrivier akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Touws River Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Touwsrivier Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 50 km vanaf Touwsrivier

Voorkeurvennoot
Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Boland, Kaapse Wynlande

Drie Kuilen Nature Reserve is in 'n beeldskone deel van die Montagu-distrik en bied gemaklike verblyf aan groter groepe, gesinne of vriende. Die slaapsaal is ideaal vir skoolkampe of sportgroepe. Drie Kuilen is sent...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kaapse Roete 62, Wes-Kaap

Middelberg Gasteplaas is 'n gerieflike selfsorghuis met slaapplek vir 10 gaste. Die plaashuis het 4 kamers en 2 badkamers wat gedeel word. Twee van die kamers het koningingrootte-beddens en die derde kamer het 'n s...

Vanaf
R4 522
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Tankwa Karoo, Wes-Kaap

Inverdoorn Private Game Reserve is in 'n malaria-vrye area, net 2,5 uur se ry van Kaapstad af. Dié reservaat beslaan 10 000 ha in die Ceres-Karoo en is die tuiste van 'n hele rits wildspesies, soos sebras, seekoeie...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Boland, Kaapse Wynlande

Sandvlei Kuierhuis is 'n pragtige plaashuis in die Montagu-omgewing op 'n skaapplaas. Hierdie rustige Karoo-plaas bied pragtige natuurlike plantegroei en bloukraanvoëls. Gaste kan die pragtige uitsigte oor die Karo...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Boland, Kaapse Wynlande

Die Plaashuisie is 'n selfsorghuis vir 2 gaste op 'n skaapplaas langs die R318. Die knus huis beskik oor 1 slaapkamer, 'n badkamer, 'n kombuis en 'n sitarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer ...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kaapse Wynlande, Kaap Karoo

Kruisrivier Guest Farm is op 'n werkende plaas in die Breederiviervallei geleë en is die ideale wegbreekplek vir gaste wat 'n bietjie uit die stad wil ontsnap. Dié gasteplaas bied verblyf in die Old Schoolhouse m...

Vanaf
R1 380
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapse Wynlande, Kaap Karoo

Die Desert Wind Private Guest and Game Farm is in die Klein-Karoo tussen majestueuse berge, boomlose vlaktes en skouspelagtige landskappe geleë. Die gebied spog met pragtige wynproduserende en vrugteverbouende dorp...

Vanaf
R1 490
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapse Wynlande, Kaapse Roete 62

Oakron @ Patatsfontein Stay bied glanskampverblyf aan 2 gaste op 'n werkende plaas in die prentjiemooi Patatsfonteinvallei aan die voet van die Waboomsberg. Die versteekte glanskamptent skuil onder eeue-oue eikebo...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Boland, Kaapse Wynlande

Kingfisher Cottages het 'n klipkothuis en 3 eko-vriendelike kothuise op die plaas Langhoogte, net 26 km vanaf Montagu. Gaste kan 'n rustige vakansie geniet en aktiwiteite soos visvang, swem en bergfietsry ervaar. ...

Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pietersfontein, Kaapse Wynlande

New Beginnings bied selfsorgverblyf en kampeerverblyf op 'n klein leefstylplaas, net 20 km buite Montagu in die Pietersfontein-area. Pietersfontein is klein, veilig en 'n baie vriendelike gemeenskap wat ideaal is vi...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]