Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (68)
B&Bs (5)
Hotelle (7)
Gastehuise (11)
Selfsorg-eenhede (45)

Resensies van Tuine

4.5 / 5  
volgens 56 resensies
Lees regte resensies van Tuine van 56 geverifieerde gaste.
Indien jy Tuine besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Tuine.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tuine akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Gardens Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Tuine Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R2 190
per nag (plek vir 2)
Hotel in Tuine

La Grenadine Petit Hotel is 'n elegante plaasgebou uit die 19de eeu in 'n tuin met antieke tafels en stoele onder ou granaat-, koejawel-, avokado- en olyfbome. Die hotel skuil in die besige deel van Kaapstad, Tuine....

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Oranjezicht, Tuine

Hiddingh Studio is 'n ateljeewoonstel in 'n sekuriteitskompleks in die voorstad Tuine in Kaapstad. Die woonstel spog met 'n uitsig op Leeukop en 'n ligging naby restaurante, 'n winkelsentrum, Kloofstraat, Langstraat...

Vanaf
R12 500
per nag (plek vir 13)
Selfsorg in Upper Gardens, Tuine

Glencoe is in Oranjezicht in Kaapstad en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, strande, doendinge en besienswaardighede. Die villa bied slaapplek aan 13 gaste...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Upper Gardens, Tuine

180 Degrees of Splendour is 'n smaakvol gemeubileerde woonstel in 'n veilige gebou in die Tuine. Dit is ideaal vir 'n individu wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie besienswaardighede in Kaapstad se mid...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Tuine

702 Overbeek is 'n selfsorgwoonstel in Kloofstraat op die grens van Tuine en die middestad. Die woonstel word omring deur winkels, toprestaurante en kuierplekke. Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik o...

Vanaf
R1 280
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Tuine

Dunkley House is onder die berg in die hartjie van Kaapstad se Victoriaanse hoekie geleë. Ons is stapafstand van 'n paar van Kaapstad se voorste restaurante, soos Aubergine en Maria's Greek Restaurant, geleë. Dit ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 450
R1 305
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Oranjezicht, Tuine

Gardens 1604 bied 'n skouspelagtige uitsig oor die Moederstad en is 'n nuut-opgeknapte ateljeewoonstel met selfsorggeriewe en weelderige afwerkings. Dit is in die pragtige Gardens-buurt geleë met 'n uitsig oor die ...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Tuine

Casa 66 bied gemaklike verblyf in 'n gastehuis in Gardens aan die voet van Tafelberg en Leeukop. Hierdie 120 jaaroue huis is ideaal geleë naby die busroetes in die omtrek. Die gastehuis bied verblyf in 2 gastekam...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
B&B in Tuine

Villa Zeezicht is 'n historiese villa met gewels in 'n spoggerige woonbuurt. Dié villa skuil in 'n pragtige tuin aan die voet van Tafelberg, net buite Kaapstad se middestad. Die omgewing is stil en rustig al is dit...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 700
R1 275
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tuine

Six on Scott is ideaal geleë vir toeriste en sakereisigers. Dit is slegs 20 minute vanaf die lughawe en is naby die middestad. Al die vernaamste plekke van belang, Kaapstad se mooiste strande en 'n groot verskeiden...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Welkom by die Tuine akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]