Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9360 resensies.

Oudtshoorn, Tuinroete

Grysbok Self-catering Country House

"Lieflike Karoo-dorpie met goeie mense en interessante plekkies om te besoek."

Oudtshoorn, Tuinroete

Klein Afrika Wegbreek

"Die dorp was mooi, skoon en netjies."

Mosselbaai, Tuinroete

Estoril 35

"Stukkie hemel op aarde. Wens ons ander munisipaleteite kan dieselfde dienste lewer. Infrastruktuur is puik en in werkende toestand. Besigheidsentrums is ook in puik toestand, alles wat jy nodig het is daar."

De Rust, Tuinroete

Meijer's Rust Farm

"Meringspoort is 'n belewenis met sy konstruksie en fasiliteite vir besoekers en veral die padgebruikers. Baie goed gedoen, Wes-Kaap Regering Paaie-afdeling."

Witsand, Tuinroete

AlteMooi

"A weekend is definitely too short travelling from Cape Town."

Stilbaai, Tuinroete

Pampoentjie @ Lieflappie Stilbaai See uitsig

"Fantasties vir kinders en baie veilig."

George, Tuinroete

Danke Ma

"Love die dorp, het alles en nog meer. Mooi gholfbane in die omgewing. Baie restaurante en winkelsentrums om van te kies."

Plettenbergbaai, Tuinroete

Keurbooms Getaway Studio

"Plettenbergbaai is 'n pragtige plek. Die paaie is wonderlik. Natuur ongelooflik. Mense is gaaf. Strande is mooi skoon. Dit was 'n heerlike oorslaap. Volgende keer sal ons langer bly."

Plettenbergbaai, Tuinroete

Sunshowers Plett Luxury Self Catering

"Heerlike vakansie-bestemming met baie om te doen."

De Rust, Tuinroete

House Martin Lodge and Self Catering

"Pragtige dorpie wat ek al baie dekades lank ken van deurry, maar verlede jaar vir die eerste keer oornag het. Hartlike mense en pragtige natuurskoon."

Knysna, Tuinroete

Knysna Inn

"Knysna is 'n pragtige dorp en waarlik 'n besonderse toeriste-aantrekking!"

Groot-Brakrivier, Tuinroete

Oppi See

"De Vette Mossel Groot-Brak is 'n moet en die pizzas by De Dekke is heerlik!"

Knysna, Tuinroete

Thesen Islands

"Great place with so much to do!"

Victoriabaai, Tuinroete

Pier Plesier

"Ons gaan beslis weer VictoriaBaai besoek!"

Mosselbaai, Tuinroete

ATKV Hartenbos

"Dis moet beslis meer as 'n toerisme bestemming bemark word."

Oudtshoorn, Tuinroete

Ravenscliff Manor

"Oudtshoorn is 'n goeie keuse vir die aanbied van die KKNK!"

Oudtshoorn, Tuinroete

Argyll B&B

"Die dorp het agteruit gegaan."

Stilbaai, Tuinroete

Stroois

"Relaxed, friendly and unpretentious. Beautiful coastline."

Oudtshoorn, Tuinroete

Pretplaas Akkommodasie

"Lovely town. The KKNK festival is an annual must."

Oudtshoorn, Tuinroete

88 Baron Van Reede Gastehuis

"Baie om te sien en te doen."

Uniondale, Tuinroete

Belle-Vue Farm Accommodation

"Eetplekke maak te vroeg toe, baie still en rustige dorp."

Blad
Blad 102 - Wys 3031 tot 3060
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang