Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 15868 resensies.

Mosselbaai, Tuinroete

Die Blou Skulpie

"Garden Route Casino is kort ent se ry asook ander winkelsentrums en ander vermaakplekke."

Mosselbaai, Tuinroete

Alikreukel

"Pragtig, skoon en vriendelike mense! Puik munisipaliteit!"

Sedgefield, Tuinroete

Eastbrook River Lodge

"Not as hectic as Knysna. Lovely area to visit especially for cyclists."

Mosselbaai, Tuinroete

Santos 23

"Mal oor Mosselbaai! Wens ek kon permanent daar woon."

Oudtshoorn, Tuinroete

Riverside Guest Lodge

"Moontlike aftreebestemming."

Tuinroete

Standard Eco-friendly Cottage- Pondokkie

"Wonderlike plekke om te gaan visvang."

Groot-Brakrivier, Tuinroete

Ilita Lodge

"Uitsonderlike dorpie wat onderskat word vanaf die N2. Dis 'n pragtige bestemming. "

Groot-Brakrivier, Tuinroete

Mammamia

"Baie lekker vakansiebestemming vir oud en jonk."

Stilbaai, Tuinroete

Genot

"Scenic with lots of outdoor acitivities - from hiking to biking to kiting and surfing."

Wildernis, Tuinroete

Agter Die Duin

"Beeldskoon en sal definitief aanbeveel."

Plettenbergbaai, Tuinroete

Protea Wilds Retreat

"There are many scenic routes to take by foot, bicycle and car. We'd love to visit there again."

Mosselbaai, Tuinroete

Ana's Place Apartments

"My gunsteling plek in die wêreld!"

Mosselbaai, Tuinroete

Dolphin View

"Baie beïndruk met die skoon omgewing en die vriendelike mense."

Tuinroete

Outeniquabosch Lodge

"Tuinroete het baie om te geniet vir oud en jonk."

Knysna, Tuinroete

Protea Guest House

"Have some more entertainment facilities like cinema, bowling, gaming arcade for kids, especially during the times when we can't be outdoors."

Matjiesrivier, Tuinroete

Swartberg Pass Cottages

"Matjiesrevier sal ek aanbeveel vir 'n dagreis maar nie vakansie-bestemming nie. Paaie deur die berge is baie mooi en die omgewing is pragtig."

Oudtshoorn, Tuinroete

21OnKleinKaroo

"Dit was asemrowend."

Knysna, Tuinroete

Knysna Quays

"Knysna is a quaint holiday town with a contrast of forests, lagoon views, and lots to do."

Oudtshoorn, Tuinroete

Hlangana Lodge

"Kangogrotte en Karusa was heerlik om te besoek en moeite werd."

Oudtshoorn, Tuinroete

Old Mill Lodge & Restaurant

"Loads to do and see, and close to so many interesting places."

Oudtshoorn, Tuinroete

Old Mill Lodge & Restaurant

"Baie aktiwiteite teen sakpaspryse te doen."

George, Tuinroete

Plaas Knoetzie Kamma

"Sal graag hier wil bly!"

Knysna, Tuinroete

Knys n Nautical @ Long Last

"Kry draairoomysplekke. Meer variasie van kettingrestaurante."

Mosselbaai, Tuinroete

Santos Express

"Ek lief Mosselbaai."

Uniondale, Tuinroete

Fonteintjie

"Lovely small town with friendly people."

Knysna, Tuinroete

Double Dutch B&B

"Nice vibe, friendly people, we love it there. "

Mosselbaai, Tuinroete

Vista Bonita Apartments

"Raak net bietjie besig, maar hang af van mens se gesin se behoeftes. "

Blad
Blad 172 - Wys 5131 tot 5160
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem